Villa Africa Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Africa Boutique Hotel bied B&B-verblyf en is in Equestria in Pretoria geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan verskeie geriewe en doendinge.

Verblyf bestaan uit verskeie smaakvol en uniek versierde kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, met 'n privaat badkamer met 'n bad of stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die meeste kamers sluit die volgende in: gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Heerlike Engelse of Kontinentale ontbyt word bedien in die restaurant, waar jy ook ander etes kan geniet. Die hotel het ook 'n swembad, kroeg en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en 'n pendeldiens kan ook gereël word. Villa Africa Boutique Hotel is naby Pretoria Buitekkun, die Uniegebou, Silver Oak Crossing en Groove Mall.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Africa Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za