Equestria Akkommodasie by Villa Africa Boutique Hotel | LekkeSlaap
+23

Villa Africa Boutique Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Villa Africa Boutique Hotel
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Mariaan L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goed ingerigte, goed geleë uitstekende verblyf.

Verblyf ruim en BAIE netjies. Ontbyt uitstekend vir die prys. Ons was naby Menlyn Mall en 5 minute van my dogter af vir wie ons gaan kuier het.

Villa Africa Boutique Hotel's terugvoer

Good day Mariaan,
Thank you for taking the time to have sent us your feedback regarding your recent stay at Villa Africa Boutique Hotel.
We are happy to hear that you enjoyed your stay with us.
We look forward to welcoming you back soon.
Kind Regards
Johannes Ringane

Villa Africa Boutique Hotel
Esme M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme M
Besigheidsreis

Uitstekend.

Was mal oor die omgewing en die kliëntediens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The Hospitality was excellent.

I loved the environment and the customer service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Villa Africa Boutique Hotel's terugvoer

Good day Esme,

Thank you for choosing Villa Africa Boutique Hotel & Spa. We are very happy to hear that you enjoyed your stay with us and that the service was excellent.

I will share your review with Villa Team. We value all guests feedback as they help us to continue improving our services as well as facilities.

We look forward to welcoming you back soon.

Kinds Regards,
Johannes Ringane
Front office manager.

Villa Africa Boutique Hotel
Riëtte P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riëtte P

Aangenaam en gerieflik.

15 minute gesukkel om die bespreking te kry, nie gebook onder gas se naam nie. Unit 7 se toilet lek en die aircon werk nie. Kinders het om en by 02:00 die oggend aan die skuif deure geklop. Baie netjies met 'n pragtige tuin.

Villa Africa Boutique Hotel's terugvoer

Good day Riëtte,
Thank you for taking time to write a review regarding your recent stay at Villa Africa.
We are very happy to hear that you enjoyed your stay with us.
I will like to apologise for the kids knocking on your door while you were sleeping. Our maintenance team have already fixed the problems as mentioned in your review.
We look forward welcoming you back soon
Kinds Regards,
Johannes Ringane
Front office manager

Villa Africa Boutique Hotel
Renier V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Renier V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie super veilig gevoel nie. Kledingstukke word vermis.

Mooi area. Naby winkelsentrum. Sekuriteit was 'n enkel hekwag. Baie donker op perseel. Die stoomstort het geruik na riool 3 aande uit die aantal dae. Nadat ons vertrek het van perseel na ons volgende plek in die kaap het ons agtergekom dat 2 van my vrou se kledingstukke word vermis. Ons het die kamer gefynkam voor ons die kamer verlaat het.

Adri B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, selfs met rystoel oral bereikbaar.

Baie tevrede, baie dankie. Rystoelvriendelik en die kos was ook heerlik!

Villa Africa Boutique Hotel's terugvoer

Good day Adri,
Thank you for taking time to write such a wonderful review about our hotel.
We are very happy to hear that you enjoyed your stay with us.
We appreciate your feedback.
Looking forward welcoming you back soon.
Kinds Regards,
Johannes Ringane
Front desk manager

Villa Africa Boutique Hotel
Mariana R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana R
Saam met vriende

Gerieflik, still omgewing, netjies en skoon.

Ontbyt kan verbeter met meer opsies. Sal ook help as ontbyt vroeër bedien kan word.

Villa Africa Boutique Hotel's terugvoer

Good day Mariana,
Thank you for choosing to stay with us.
Thank you for your great review, we at Villa Africa we take guest feedback serious because we grow from them.
I have forwarded your concerns to the management. We having our management meeting when the owners return back to the country by next week, and I will make sure we address the issue of breakfast times as well as breakfast options.
We looking forward welcoming you back soon.
Kinds Regards
Johannes Ringane
Front desk manager

Villa Africa Boutique Hotel
Derick S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Derick S
Besigheidsreis

Okay.

Reception was friendly. Room okay but no international news channel. Breakfast only available at 7 am... too late. Room service slow and food was cold!

Villa Africa Boutique Hotel's terugvoer

Good day,

I trust this email finds you well.
Thank you for taking time to write such a wonderful review.
We are currently upgrading our DStv channels which we hope to be completed by end of September 2016.
Our kitchen is now under new management and one of the changes we are important issue already discussed was the breakfast time which needs to change to be earlier than 7:00.
I apologise that the food was cold and well as the service been slow. I will make sure that we address this issues urgently with the restaurant manager.
Thank you for supporting Villa Africa Boutique Hotel, looking forward welcoming you soon.

Kinds Regards,
Johannes Ringane
Front office manager

Villa Africa Boutique Hotel
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Furrow-weg 272, Equestria , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1MTQ2ZTc3LWFkYWItNGVkYS05NjJlLWIzODEzODMyOGVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 272 Furrow Road Equestria 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.761993582027 28.336761961971
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za