Villa Afriq
Opsomming van Resensie
Anton M - Nov 2020
Gemiddeld
Excellent very neat and pretty.
Isabeau D - Feb 2020
Gemiddeld
Lekker gebly.
Forika M - Des 2019
Gemiddeld
Ontspan.
Mirna V - Des 2019
Gemiddeld
Gerieflik, skoon en netjies.
Clare D - Des 2019
Gemiddeld
Artistic Boutique B&B close to Panorama Route.
Ciska R - Nov 2019
Gemiddeld
Probleemloos.
Sonnette C - Okt 2019
Gemiddeld
Awesome plek, sal beslis weer daar bly.
Althea M - Sep 2019
Gemiddeld
Hier rus mens lekker!
Villa Afriq's terugvoer
Baie dankie Althea, ons waardeer dit.
Marcel V - Sep 2019
Gemiddeld
Awesome diens.
Ina V - Sep 2019
Gemiddeld
Die beste!
Villa Afriq's terugvoer
Baie dankie Ina, ons waardeer dit baie. Dit was ons plesier.
Deidre V - Sep 2019
Gemiddeld
Sprokies mooi
Helenca V - Aug 2019
Gemiddeld
Dit was 'n welkome ontvangs met baie vriendelike en behulpsame gasvryheid.
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Helenca, ek waardeer dit.
Eunice B - Jun 2019
Gemiddeld
Wat 'n verrassing. Die hele plek is haarfyn beplan. Die kamer was perfek. Definitief waarde vir geld.
Ella V - Mei 2019
Gemiddeld
Lekker, stylvol, kunstig en gemaklik!
Phillipina Johanna P - Apr 2019
Gemiddeld
Vriendelik, baie rustig en lekker.
Willie B - Apr 2019
Gemiddeld
Baie lekker en het volledig voldoen aan ons verwagtings en vereistes.
Erica D - Okt 2018
Gemiddeld
Verras en dankbaar dat foto's die werklikheid weerspieël.
Frikkie V - Jul 2018
Gemiddeld
Pragtige plekkie.
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Frikkie, ons waardeer dit.
Normam A - Jun 2018
Gemiddeld
Personeel vriendelik en behulpsaam.
Villa Afriq's terugvoer
Thanks, Norman, much appreciated.
Carien P - Jun 2018
Gemiddeld
Absolute positiewe ervaring.
Villa Afriq's terugvoer
Baie dankie Carien.
Carlos F - Mei 2018
Gemiddeld
Excellent value.
Villa Afriq's terugvoer
Thanks Carlos. Much appreciated.
Leon E - Mei 2018
Gemiddeld
Awesome, stunning, wonderlik onvergeeflik lekker.
Villa Afriq's terugvoer
Baie dankie Leon. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Jean N - Mei 2018
Gemiddeld
Fantasties! Dankie Willem.
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Sonette.
Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Groete
Willem
Sonette K - Apr 2018
Gemiddeld
Baie oulike plek!
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Sonette,
Ons is bly julle het dit geniet.
Adrien F - Mrt 2018
Gemiddeld
Definitief aanbeveel, pragtige plek met vriendelik personeel
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Adrien. Ons let daarop.
Liesl B - Mrt 2018
Gemiddeld
Rus vir jou siel.
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Liesl. Ons waardeer dit.
Liezel N - Mrt 2018
Gemiddeld
Die beste verblyf in Lydenburg! Uitstekend!
Villa Afriq's terugvoer
Baie dankie Liezel.
Ons waardeer dit baie.
Tewie V - Jan 2018
Gemiddeld
Onpersoonlik.
Villa Afriq's terugvoer
Hi Mattheus,
Jammer daaroor, Wi-Fi is beskikbaar.
Suzette J - Des 2017
Gemiddeld
Voel sommer dadelik tuis. Dis onse mense.
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Suzette.
Elizabeth Catherina S - Okt 2017
Gemiddeld
Dit was 'n baie aangename ondervinding.
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Elzette.
Zurietta P - Okt 2017
Gemiddeld
Dit is een van die mooiste gastehuise waar ek nog gebly het. Jy kry meer as waarvoor jy betaal en ek sal dit definitief aanbeveel.
Lees meerVilla Afriq's terugvoer
Baie dankie Zurietta, ons waardeer dit.
Cobus V - Okt 2017
Gemiddeld
Het baie lekker gebly.
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Cobus!
Pieter P - Sep 2017
Gemiddeld
Hemel op aarde.
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Pieter!
Marinda C - Sep 2017
Gemiddeld
Pragtige selfsorgverblyf.
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Marinda!
Lizl E - Aug 2017
Gemiddeld
Stunning.
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Lizl!
Irma L - Mei 2017
Gemiddeld
Ons het so lekker gebly!
Villa Afriq's terugvoer
Baie, baie dankie Irma. Wat 'n mooi resensie!
Carlize D - Apr 2017
Gemiddeld
Villa Afriq is 'n baie goeie keuse!
Villa Afriq's terugvoer
Dit was 'n groot plesier Carlize!
Elmarie E - Mrt 2017
Gemiddeld
Baie lekker rustige atmosfeer.
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Elmarie. Hoop om julle gou weer te sien.
Jan B - Feb 2017
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Jan, ons waardeer jou opmerkings.
Hanlie J - Feb 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Hanlie, ons waardeer die terugvoer.
Jason V - Des 2016
Gemiddeld
Dit was nou vir jou n baie nice plek!
Villa Afriq's terugvoer
Baie dankie, Jason, ons waardeer dit!
Groete,
Wimpie en Mariëtte
Rusty J - Des 2016
Gemiddeld
Beste, mooiste, vriendelikste, hulpvaardigste personeel en gastehuis uit al die wat ek reeds in Lydenburg gebruik het.
Villa Afriq's terugvoer
Hi Rusty,
Bai edankie, ons waardeer dit. Jammer oor die haardroër, ons hou dit aan op aanvraag.
Vriendelike groete,
Wimpie en Mariëtte
Juan S - Nov 2016
Gemiddeld
Baie aangenaam en sonder enige probleme.
Lees meerVilla Afriq's terugvoer
Hallo Renè,
Baie dankie, ons waardeer dit.
Vriendelike groete,
Wimpie en Mariëtte
Jacques D - Nov 2016
Gemiddeld
Eenvoudig, netjies en presies wat jy nodig het.
Villa Afriq's terugvoer
Hi Jacques,
Baie dankie vir jou rating, ons waardeer dit.
Vriendelike groete,
Wimpie en Mariëtte
James B - Sep 2016
Gemiddeld
Fantasties!
Villa Afriq's terugvoer
Dankie James!
Groete,
Wimpie en Mariëtte
Ben W - Sep 2016
Gemiddeld
Ons was uiters verras oor die smaakvolle interieur, gasvryheid en huislike atmosfeer!
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Joa!
Ons waardeer dit :)
Christo G - Jun 2016
Gemiddeld
Great plek om te bly.
Villa Afriq's terugvoer
Hi Anneline,
Baie dankie! Dit was lekker om julle hier te hê.
Groete
Wimpie
Villa Afriq
Ella V - Mei 2016
Gemiddeld
Ontspanne en kreatief.
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Ella!
Ons waardeer dit :)
Suretha S - Mei 2016
Gemiddeld
Pragtig!
Lees meerVilla Afriq's terugvoer
Baie dankie, Suretha!
Ons waardeer dit :)
Barend V - Mei 2016
Gemiddeld
This was a superb stay.
Villa Afriq's terugvoer
No problem, Barend.
You're welcome :)
Nikki A - Mrt 2016
Gemiddeld
Pragtige en rustige plekkie.
Villa Afriq's terugvoer
Thank you Nikki, It was a privilege to have you here!
Frans S - Mrt 2016
Gemiddeld
Uitstekend.
Villa Afriq's terugvoer
Baie dankie, Frans!
Wimpie en Mariëtte
Liezel N - Mrt 2016
Gemiddeld
Uitstekend!
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Liezel. Ons sien uit na julle volgende besoek!
Noleen D - Mrt 2016
Gemiddeld
In my skik!
Villa Afriq's terugvoer
Hi Noleen. Dankie vir jou mooi gradering. Dit was lekker om julle te ontvang.
Sanette D - Mrt 2016
Gemiddeld
Aangenaam verras!
Villa Afriq's terugvoer
Dankie vir jou mooi gradering Sanette! Dit was baie aangenaam om julle hier te ontvang
Sharon L - Feb 2016
Gemiddeld
Absoluut fantasties en alles is so pragtig en keurig. Baie baie dankie!
Villa Afriq's terugvoer
Baie dankie Sharon. Dis baie mooi woorde van jou daai!
Riaan D - Jan 2016
Gemiddeld
Wonderlike plek.
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Riaan. Dit was lekker om julle hier te ontvang!
Delene J - Des 2015
Gemiddeld
Pragtige plek. Sal definitief weer daar bly.
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Delene. Ons waardeer jou opmerkings!
Gerhard G - Nov 2015
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Villa Afriq's terugvoer
Baie dankie Gerhard ! Dit was lekker om julle hier te ontvang. Wimpie
Annemarie V - Aug 2015
Gemiddeld
Pragtig en netjies.
Villa Afriq's terugvoer
Hi Annemarie. Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet ! Wimpie
Ryne D - Mei 2015
Gemiddeld
Pragtige plek met vriendelike mense!
Villa Afriq's terugvoer
Dankie Ryne ! Ek waardeer jou kommentaar.
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 de Beer Straat, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom