Villa Agostinelli

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Agostinelli is 'n oopplan-eenheid wat baie privaat is. Dit is in die hartjie van Durbanville geleë, binne-in 'n sekuriteitskompleks in Kerkstraat.

Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, ingeboude kaste asook 'n volledig toegeruste kombuis en 'n badkamer met 'n stort. Handdoeke en linne word voorsien. Daar is OpenView-TV met 17 kanale.

Gaste sal een stel trappe moet klim om by die woonstel uit te kom en daar is 1 parkeerplek vir die woonstel.

Villa Agostinelli is stapafstand van verskeie restaurante en eetplekke in die omgewing en die gewilde teater, Die Boer, is ook net om die draai. Durbanville Mediclinic is ongeveer 1 km van ons af en Tygervallei net 6 km ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Agostinelli sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Agostinelli gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R475 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false