Villa Alba

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Alba is in Kampsbaai en bied selfsorgverblyf in 'n smaakvolle villa met 'n uitsig op die berg. Dié pragtige villa het 3 slaapkamers en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Dis sentraal geleë en bied maklike toegang tot Kaapstad se pragtige strande, restaurante, kroeë en toerisme-bestemmings.

Die villa het 2 verdiepings, 3 en suite-slaapkamers, oopplan-leefarea en -eetarea, 'n TV-kamer op die tweede verdieping en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het toegang tot 'n patio of balkon, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of stort. Die formele leefarea lei na die oopplan-eetarea, die kombuis is toegerus vir selfsorg en daar is 'n ontbytkroeg. Die oopplan-eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en daar is nog 'n etenstafel op die patio. Die patio het ook ekstra banke. Die villa is het sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Die villa het 'n ruim patio en swembad, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Daar is gratis WiFi, 'n Totalstay-verwelkomingspakkie en 'n 24 uur-portier. Die villa is in 'n stil woongebied in Kampsbaai, by naby Kampsbaai-strand en promenade met 'n verskeidenheid restaurante en kroeë met skemerkelkies. Die ligging bied toegang tot Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Alba sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Alba gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 285 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]