Pennington Akkommodasie by Villa Albizia | LekkeSlaap
+27

Villa Albizia

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Albizia is 'n pragtige drieslaapkamer villa op die Eden Rock Forest Estate, 'n luukse landgoed aan KwaZulu-Natal se suidkus. Dié landgoed is naby die Selbourne Gholfbaan en sowat 10 minute se ry vanaf Pennington Beach geleë.

Die villa beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond, ketel, broodrooster en wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na die tuin en 'n patio met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die huis het ook 'n plonspoel en daar is lugversorging. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Albizia sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa Albizia
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ou Hoofweg, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Albizia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmZP3jQipB5QqBjlFurIEwlqBpcEN7SZdwpFCyxNypBdpAAVGCS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Old Main Road Eden Rock Forest Estate 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.375610425083 30.682624403353
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za