Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Amore

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Adelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Villa Amore
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Deena N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Deena N
Gesin met klein kinders

If the costs were a lot less, one could live with the inconvenience. It's overpriced.

Whilst the house was very comfortable, some attention must be paid to cleaning/servicing detail. When we arrived, none of the bathrooms/showers were provided with a floor towel. One really needs to get used to the unconventional layout of the kitchen if you intend to prepare food. There was also no cupboard space for groceries/tea/coffee/cereal, etc. The WiFi was so super slow and hence unusable, 1-2Mbps speed, whilst I got 27Mbps via my mobile data (MTN) connection.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig F
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie mooi plek en goed toegerus. Sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met vriende

We had a fabulous stay and will definitely book again very soon.

Our stay was really amazing as the location is right on the beach. As a group of adults we enjoyed the beach walks and watching the sunsets at night. We will definitely recommend Villa Amore as a fabulous get away location and plan to book again very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monti M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monti M

Pragtige huis met uitstekende ligging.

Heerlike verblyf in ’n huis met alles wat jy benodig. Die strand is op jou stoep en die uitsig is uitstekend. Huis is netjies, skoon en baie veilig ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Beautiful, clean house on the main beach. Will definitely visit again. Loved our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elriette K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elriette K

Ideaal.

Die huis het ons verwagtinge oortref. Perfekte ligging. Skoon en netjies. Oms was groep van 10 met klein kind en tieners ingesluit. Ons sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hessel D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hessel D

Skitterend!

Skitterende ligging reg op strand en stapafstand na alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke O

Verskriklik lekker gekuier!

Baie lekker huis met alles wat jy nodig het. Elke kamer het sy eie badkamer, met twee slaapkamers onder. Gerieflik in die winter ook en perfekte ligging. Ons het baie lekker gekuier en sal vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pj G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pj G
Gesin met tieners

Wonderlik!

Paternoster is ‘n juweel. Die natuur en atmosfeer is ‘n lafenis. Die verblyf was gesellig en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Amore se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie, ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Villa Amore
Joalizma S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joalizma S
Gesin met klein kinders

What a fantastic venue and location.

We had such a great time at Villa Amore. Great location with stunning views. The courtyard is perfect for a family braai while watching the kids play. The kitchen has everything you'll need. Friendly host and upmarket security. Thank you for a wonderful stay at Villa Amore.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n fantastiese venue en ligging.

Ons het so 'n goeie tyd by Villa Amore gehad. Geweldige plek met pragtige uitsig. Die binnehof is perfek vir 'n gesinsbraai terwyl die kinders speel. Die kombuis het alles wat jy nodig het. Vriendelike gasheer en luukse sekuriteit. Dankie vir 'n wonderlike verblyf by Villa Amore.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Amore se terugvoer

Thank you for the great review, we hope to welcome you at Villa Amore in the future.

Villa Amore
Jacob V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob V

Wonderful.

Thanks, we had the best time ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M

Fantastiese ligging en gemaklike huis.

Regtig 'n fantastiese huis, met genoeg slaapplek en badkamers vir 10. Die huis is reg op 'n veilige strand geleë, en omdat Paternoster redelik klein is, kan mens sommer op die strand op stap dorp toe vir koffie of ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda A

Fantasies.

Wat 'n pragtige huis. Ons was 10 in die huis en niemand het enige ander bewoner ooit vertrap nie. Lieflike uitsig. Uit en uit waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Great plek, goeie diens!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Gesin met klein kinders

Puik verblyf.

Akkommodasie is in 'n puik toestand. Die gedeelte is super rustig en baie privaat. Dit maak voorsiening vir braaigeriewe binnenshuis as die wind waai of buite indien die weer dit toelaat. Ons het net vir een nag oorgeslaap maar gaan die huis beslis weer besoek. Tien mense kan slaap, elk met eie badkamers. Hierdie was vir ons 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D
Saam met vriende

Ek kan dit in een woord beskryf: awesome!

Dit was heerlik om die gerief van die ruim kamers te gebruik, die huis en alles daarin was meer as waarvoor ons gehoop het. Die uitsig en die feit dat jy op die strand uitstap was 'n absolute bonus en dan was ons geseën met 2 dae van windstilte, wat blykbaar nie altyd gebeur nie. Ongetwyfeld die moeite werd en sal graag weer hier vir kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hugo D
Saam met vriende

OK, maar geen kreef meer nie, anders goed.

Ligte in braai plek het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa H
Saam met vriende

Fantasties.

Baie skoon, baie goed ingerig, en pragtig geleë. Ons sal verseker weer gebruik maak van die huis, kon nie fout vind met enige iets nie. Die uitsig is baie mooi, en die kamers so "cozy".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Amore se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle die huis goed gevind het en dat julle weer sal kom kuier. Ons sien uit na die volgende besoek.

Villa Amore
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Soldateklipstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlNTFkZThkLWUwYzctNDRhNi1iODlmLWEwMTA3M2YyNDllNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10) 18 5 1 5 8 Soldateklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 12:00 -32.805061187188 17.898160278785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem