Villa Amore
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Soldateklipstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Villa Amore is 'n lieflike strandhuis wat idilliese uitsigte oor Paternoster se ongerepte wit strande bied.
Verblyf is beskikbaar vir 10 gaste: 6 in die huis en 4 in 2 aparte eenhede wat hul eie ingange het. Die huis het 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 'n balkon wat ononderbroke see-uitsigte bied. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 aparte eenhede het elk 'n dubbelbed en is en suite.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n mikrogolfoond, gasstoof, elektriese oond, ketel en broodrooster. Verder is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die opwaskamer. Die oopplan-sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die eetarea beskik oor 'n etenstafel met 8 stoele. Die leefarea lei na 'n onderdak-patio met braaigeriewe en 'n grasdakbraaikamer.
Villa Amore is slegs 10-15 minute se stap vanaf Paternoster se restaurante en winkels, en 15 km se ry vanaf Vredenburg se inkopiesentrums.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Amore sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Soldateklipstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Amore het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Soldateklipstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom