Villa Anastasia Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Neo-Klassieke Villa Anastasia Bed and Breakfast is in Umhlanga. Dié ruim, seefront-akkommodasie skuil in 'n rustige omgewing, maar is steeds gerieflik naby die wemelende Umhlanga en ander geriewe.

Verblyf is beskikbaar in 4 luukse en suite-kamers wat na die see front, naamlik die Santorini-suite, Rhodes-kamer, Athenian-woonstel en die Paros-kamer. Elke kamer het 'n plasma-TV met 'n DStv-boeket, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Daar is 'n yskassie en 'n mikrogolf in sommige kamers.

Ontbyt is ingesluit en 'n groot, kontinentale buffet of Engelse ontbyt wag soggens op gaste.

Villa Anastasia Bed and Breakfast het 'n gemeenskaplike swembad wat ideaal is vir warm somerdae.

Let asb. dat 'n deposito vereis word om 'n bespreking te bevestig. Die bepalings is onderhandelbaar, so kontak ons gerus.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Grieks

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Anastasia Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]