Villa Anne Boutique Hotel - 12 Tom Naude

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Anne Boutique Hotel - 12 Tom Naude is in eMalahleni geleë en bied toegang tot winkels, restaurante, mediese geriewe, skole en die middestad. Gerieflike B&B-verblyf word aan gaste gebied in 16 gastekamers en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie en 'n mikrogolfoond. Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi, 'n wasgoeddiens en veilige parkeerplek.

Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing soos Ridge Casino, Highveld Mall, Middelburg Mall, Middelburg buiteklub, Ebenezer Plaas en die Anton Smit beeldhoukunspark.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Anne Boutique Hotel - 12 Tom Naude gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 120 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za