Villa Anne Boutique Hotel - 22 Tom Naude

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Anne Boutique Hotel - 22 Tom Naude is in eMalahleni geleë wat toegang tot winkels, restaurante, mediese geriewe, skole en die SSK bied. Gerieflike B&B-verblyf is beskikbaar in 12 gastekamers, ideaal vir sake- en plesierreisigers.

Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word, asook ’n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale, yskassie en mikrogolfoond. Gaste het toegang tot gratis WiFi, wasgoeddienste en veilige parkeerplek.

Besienswaardighede in die area sluit Ridge Casino, Highveld Mall, Middelburg Mall, Middelburg Buiteklun, Ebenezerplaas en Anton Smit Beeldhouerpark in.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Anne Boutique Hotel - 22 Tom Naude gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 120 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za