Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Armaan

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robynstraat 1, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Armaan bied bekoorlike selfsorgwoonstelle wat op die eienaar se perseel in 'n stil woonbuurt in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë is. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met maklike toegang tot die meeste toeristebesienswaardighede van die Kaapse Skiereiland en die Wynlande.

Daar is 3 woonstelle wat volledig gemeubileer is. Elke eenheid met slaapplek vir 2 het sy eie ingang en bestaan uit 1 slaapkamer wat toegerus is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, oond met 'n tweeplaatstoof en ingeboude kaste met eetgerei en breekware en ander geriewe. Verskeie Open View-kanale is beskikbaar. Die gemiddelde vloeroppervlakte is 35 m².

Gaste het toegang tot die braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Partytjies, funksies en harde musiek word nie toegelaat nie.

Elke woonstel het volledige optiesevesel-WiFi.

Villa Armaan is 2 tot 3 km vanaf winkelsentrums, restaurante en supermarkte, en Milnerton en Tafelbaai se strande is minder as 40 minute se ry van die woonstelle af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Villa Armaan
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Robynstraat 1, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Armaan het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robynstraat 1, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MmEwYjk2LTIwOTMtNGE3ZC1iMjE4LTUxOWE3YWQ1OGNlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 1 Robyn Street Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.866187908321 18.690043091701