Villa Arte 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Arte 2 is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai. Dis 'n gewilde branderplankry-bestemming en bied verskeie trepleisters en ongerepte skulpstrande.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 en suite-kamers op die boonste verdieping en het slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en kookware. Die leefarea het gemaklike rusbanke, TV met volle DStv en etenstafel.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge, soos swem, branderplankry, visvang, kanovaar, perdry, gholf, riviervaarte en vierwielmotorfietsry.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Arte 2 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Arte 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za