LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa B | LekkeSlaap
+8

Villa B

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Bain 49, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa B is in die Langehovenpark-woonbuurt in Bloemfontein. Die stad het 'n ryk geskiedenis en kultuur, en baie natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die leefarea het 'n slaapbank vir 1 kind.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkonarea en daar is ook braaigeriewe. Die balkon bied 'n uitsig oor die groot sekuriteitskompleks.

Besienswaardighede in die area sluit Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Casino, historiese besienswaardighede en Bloemfontein Gholfklub in.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa B sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Villa B
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Villa Bain 49, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Villa B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Bain 49, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQEMx2o1jO31cE4mLYPBmYfuff075EPtopRto0iHhSkL8YZExbB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Villa Bain 49 Langenhovenpark 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.1078891 26.1592036
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!