LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Balmoral 14 | LekkeSlaap
+38

Villa Balmoral 14

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoralstraat 14, West Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 700 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Villa Balmoral 14 is 'n pragtige vakansiehuis in Bloubergstrand. Dié groot huis is ideaal vir gesinne of 'n groep vriende wat op soek is na 'n uitsonderlike selfsorgvakansie.

Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 7 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die 2 badkamers wat gedeel word het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die informele eetarea het sitplek vir 8, en die formele eetarea het sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die huis het ook 'n swembad om tydens die warm somerweer af te koel.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Balmoral 14 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa Balmoral 14
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Balmoralstraat 14, West Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Balmoral 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 700
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoralstraat 14, West Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1aae92be518f10fab86ff884306e5e7a7b5eb5ae1a88ff1f13bc5deca528175a56121582b58f9e95a927572e30b0b72d929?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 700  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 14 Balmoral Road West Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.8067919 18.4736471
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!