Villa Baragha Country Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Belasting en Ekstras
Terugbetaalbare kontantdeposito van R300 wanneer gaste inklok.

Let asseblief daarop dat maaltye voor die inklokdatum gereël en betaal moet word.
Kontinentale ontbyt is beskikbaar teen R65 per persoon.
Vol Engelse ontbyt is beskikbaar teen R85 per persoon.
Ander maaltydopsies is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Ons vereis volledige betaling om 'n bespreking te bevestig.
Alle uitstaande bedrae moet 30 dae voor die inklokdatum vereffen word.
In die geval van kansellasie sal geen geld om enige rede terugbetaal word nie.

Gaste wat na Villa Baragha Country Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za