Clarens Akkommodasie by Villa Beginsel Equestrian Farm | LekkeSlaap
+19

Villa Beginsel Equestrian Farm

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beginsel Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Beginsel bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n pragtige kliphuis wat op 'n veeplaas aan die voet van die Maluti-berge geleë is. Die plaas is ongeveer 10 km vanaf die pragtige dorp Clarens wat bekend is vir kunsgalerye, restaurante, gholf, forel-visvang en bergfietsry.

Verblyf is beskikbaar in die Villa Beginsel kothuis en die Beginsel kothuis. Die plaas het arabierperde en Bonsmara-beeste. Villa Beginsel is ideaal vir paartjies, gesinne met kinders en klein groepe op soek na 'n unieke plaas-ervaring. Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en het 4 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die huis het 'n sitkamer, kombuis en eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Die Beginsel kothuis het 'n kombuis, sitkamer, 2 slaapkamers en 2 badkamers.

Daar is veilige parkeerplek.

Die plaas het 'n volgroeide Arabiese stoethings, en 'n rit kan op versoek gereël word. Gaste is welkom om hul bergfietse te bring en die plaas te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Villa Beginsel Equestrian Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Beginsel Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Villa Beginsel Equestrian Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beginsel Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATkzVDig9f3QL8P6ZGQsTQPcC2aGr2MNptSTzonlCLylL5plA8K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Farm Beginsel Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.482151 28.462014
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za