Villa Belladonna

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Belladonna is teen die hange van Duiwels Piek geleë en 'n uitsig op Kaapstad. Basiese verblyf word gebied naby die middestad, die V&A Waterfront en ander besienswaardighede.

Al die kamer het 'n TV met sekere kanale en DStv word gedeel. Elke kamer het 'n badkamer langsaan. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n privaat ingang. Ontbyt kan teen ekstra koste gereël word.

Villa Belladonna het ook braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Belladonna gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za