LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Bergsig | LekkeSlaap
+24

Villa Bergsig

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 212, Villa Bergsig, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Bergsig is 'n selfsorghuis en woonstel vir 'n gesin of groep vriende in Stilbaai-Oos. Die huis het 'n lieflike uitsig oor die Goukourivier en dit is net 800 m van Stilbaai se brug af. Hierdie instansie bied privaatheid en spasie, dit is ideaal vir gaste wat wil kuier, en troeteldiere is ook welkom.

Die huis is geskik vir tot 4 gaste en die woonstel geskik vir 2 gaste. Die huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer bied 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n binne- en buitestort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 1 slaapkamer en is geskik vir 2 gaste. Dit bied ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die woonstel sluit ook 'n vol badkamer met 'n bad, toilet, stort en wasbak in.

Die kombuise is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitareas het gemaklike banke, 'n TV met Netflix en YouTube. Die eetareas het genoeg sitplek waar gaste saam etes kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Villa Bergsig spog met 3 braai-opsies, 'n swembad en 'n groot tuin waar gaste en troeteldiere kan uitspan. Daar is 'n lieflike bomavuurput, met 'n uitsig oor die rivier en groen lande, waar gaste kan braai en ontspan. Daar is ook 'n beskutte braaikamer langsaan die huis asook 'n onderdakbraaiplek langsaan die woonstel. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Bergsig sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Villa Bergsig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Plaas 212, Villa Bergsig, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Bergsig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 212, Villa Bergsig, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0541129d0487cafc5953199134df94f0b5c4627f69907f92ee133cf884af9dd405a6ffed3a9c56dd15037187b6b2d4209a81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Farm 212 Villa Bergsig 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.346351136471 21.409133296872
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem