Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Bianca

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Villa Bianca
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Zentia B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zentia B
Gesin met klein kinders

See stars

Delightful. Host was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cedric G
Enkelreisiger

Very comfortable, very friendly.

Rooms were clean and comfortable, staff were friendly. Great breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank V
Gesin met tieners

So lekker, mooi en gerieflik!

Baie skoon en netjies. Heerlike kos. Great uitsig vanaf balkon. Besonderse huis. Aandag word aan detail gegee. Gerieflik naby winkelsentrums en snelweg. Gasheer is baie behulpsaam en aangenaam om mee te gesels. Haardroërs in elke kamer beslis 'n pluspunt! Gemeenskaplike kombuis is baie gerieflik om te benut. Kan Villa Bianca 100% aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Wet L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, behulpsaam met stil omgewing.

Ons het heerlik gebly. David en Dawn doen soveel moontlik, om jou dadelik tuis te laat voel. Waarde vir geld en ons sal beslis weer oorbly. Die ontbyt is van die beste. Julle is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bianca se terugvoer

We enjoyed having you stay with us, and we look forward to seeing you again. Kind regards, Dawn and David.

Villa Bianca
Audrey G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Sal beslis weer terugkom. Almal was baie vriendelik en pragtige B&B. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magic magic stay and sooooo friendly.

Perfect for Medicinic Gardens stay. Best value for my rand. And the perfect hosting by Dawn and Dave. Big thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bianca se terugvoer

Thank you for the lovely review. We loved having you stay with us and hope you will come back again.
Regards,
Dawn & David

Villa Bianca
Marike V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike gashere en heerlike blyplek!

Ons het slegs een aand by Villa Bianca gebly, maar ek sal dit beslis aanbeveel en met groot liefde terugkeer. Dawn en David was vriendelik, behulpsaam en selfs bereid om vir ons vriend wat ons kom oplaai het ontbyt aan te bied. Ons keer hopelik gou terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustig en gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenifer W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenifer W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Sal weer en weer wil gaan. Dit was goed, stil en rustig met 'n warm, huislike atmosfeer en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bianca se terugvoer

Baie Dankie. Ons hoop julle kom kuier weer by Villa Bianca B&B.

Villa Bianca
Riaan B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, ou Kaapse huis.

Die kamer was iets besonders. Die ontbyt was lekker. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik bestuur deur eienaars.

Was 'n plesier om daar te bly met die Two Oceans. Puik en vriendelike diens. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bianca se terugvoer

Thank you for your comments. We enjoyed having you stay with us at Villa Bianca B&B. Dawn & David

Villa Bianca
Frikkie C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie C
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, goed geleë en wonderlike gashere.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bianca se terugvoer

Thank you Frikkie. Bring your Family with you next time. Dawn & David

Villa Bianca
Alan E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Baie goed en netjies.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintin D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Quintin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, gerieflik geleë en ons is mooi na gekyk. Alles wat nodig is vir 'n lekker naweek in die Kaap!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan P
Besigheidsreis

Rustig soos by my eie huis!

Alles was netjies en ek het tuis gevoel asof ek by my eie huis was!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda Mathilda H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda Mathilda H
Enkelreisiger

Outydse sjarme en gasvryheid.

My man het daar oorgeslaap en was werklik baie beïndruk deur die gasvryheid en die lieflike uitsig. Ons sal vir seker graag soontoe wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlain S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlain S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en netjiese fasiliteite.

Baie vriendelike ontvangs en daar word beslis die ekstra myl gegaan, ons kamer is selfs opgegradeer! Geriewe is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Belvederelaan 5, Oranjezicht, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczZDMzZGZiLTIxNjktNGFlZS05N2Q5LTQ3MjdhNWE3MTAzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 5 Belvedere Avenue Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.939611243077 18.414753906746