Opsomming van Resensie
Christine V - Feb 2020
Gemiddeld
Ons het die kuier baie geniet, verblyf was aangenaam - sal met die grootste plesier villa Borghesi aanbeveel as 'n verblyfplek.
Elda B - Feb 2020
Gemiddeld
Heerlik en baie vriendelike diens!
Vanessa B - Jan 2020
Gemiddeld
Dit was toweragtig.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
It was magical.
Friendly staff and a relaxed environment.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Anna-marie M - Apr 2019
Gemiddeld
Kamer was mooi skoon.
Kobus V - Apr 2019
Gemiddeld
Billik en baie ruim.
Walter H - Feb 2019
Gemiddeld
Value for money.
Ilze L - Okt 2018
Gemiddeld
Pragtige Gastehuis en fantastiese waarde vir geld.
Wynand B - Okt 2018
Gemiddeld
Baie mooi en netjies.
Kobus V - Sep 2018
Gemiddeld
Baie vriendelike mense en goeie gasvryheid.
Stefanie V - Jul 2018
Gemiddeld
Gemaklike spasie in 'n mooi omgewing.
Ren C - Jul 2018
Gemiddeld
Excellent accommodation and value for money.
Leana B - Jun 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly! Sal vir seker weer daar gaan bly!
Cliff H - Mei 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Lees meerAntoinette G - Mrt 2018
Gemiddeld
Goed.
Henk V - Feb 2018
Gemiddeld
Die verblyf is baie netjies en skoon.
Nicolette J - Feb 2018
Gemiddeld
Puik ligging, skoon en netjies.
Karlin G - Jan 2018
Gemiddeld
Gerieflike, bekostigbare, verblyf.
Maryna V - Jan 2018
Gemiddeld
Rustig, stil, maar baie beknop en baie warm.
Villa Borghesi's terugvoer
Goeie dag Maryna,
Baie jammer om te hoor oor julle slegte ervaring. Ons laat die aircons diens elke jaar in Januarie so meskien was die settings nie reg gestel nie jammer. Daar is wel kamers bo in die huis, dit is nie ons woning nie maar wel gastekamers. As julle weer verby kom sal ek julle verniet laat bly in een van die luukse kamers bo. Nogmaals dankie vir julle ondersteuning.
Groete
Riccardo Borghesi
Hannes L - Jan 2018
Gemiddeld
Aangenaam, sal definitief weer van julle gebruik maak.
Bj S - Des 2017
Gemiddeld
Aangenaam.
Dolphina D - Nov 2017
Gemiddeld
Baie lekker.
Judith H - Okt 2017
Gemiddeld
Ons verblyf by Villa Borghesi was baie rustig (net soos ons dit verkies).
Gerrit B - Sep 2017
Gemiddeld
Baie mooi plek met ’n rustigheid.
Danie G - Sep 2017
Gemiddeld
Lugverkoeling en trappe baie ongemaklik met bagasie. Ander kliënte baie luidrugtig.
Lees meerDewald. S - Sep 2017
Gemiddeld
Baie gerieflik en mooi. Alles wat jy nodig het.
Irma G - Aug 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Riaan B - Aug 2017
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs, netjiese geriewe met sekuriteitsparkering en die heerlikste ontbyt, met 'n pragtige, pasella verjaarsdag ruiker vir een van ons groep.
Jan B - Mei 2017
Gemiddeld
Die verblyf was skoon en netjies, veral die badkamer en stort was uitsonderlik.
Judy R - Mei 2017
Gemiddeld
Vriendelike en hulpvaardige mense en skoon, netjiese kamers.
Andre O - Mei 2017
Gemiddeld
Dit het regtig al my verwagtinge oortref. Beslis die beste waarde vir geld ooit! Sien julle gou weer.
Christiaan S - Feb 2017
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Lourens H - Jan 2017
Gemiddeld
Goeie oornagverblyf teen 'n billike tarief.
Hendrik D - Des 2016
Gemiddeld
Koele oase in warm Upington.
Nick V - Okt 2016
Gemiddeld
Net goed genoeg om in te slaap.
Hendrik K - Sep 2016
Gemiddeld
Het baie lekker gebly.
Yolanda E - Sep 2016
Gemiddeld
Pragtig en vriendelike mense.
Coenie V - Aug 2016
Gemiddeld
Presies wat ons gesoek het vir 'n oornagstop op pad na Kgalagadi.
Ben R - Aug 2016
Gemiddeld
Good value accommodation.
Johann B - Aug 2016
Gemiddeld
Baie netjies, sentraal, vriendelike ontvangs en uitstekende waarde vir geld.
Carel W - Des 2015
Gemiddeld
Ons was baie beïndruk.
Antonette C - Des 2015
Gemiddeld
Waarde vir geld vir 'n paartjie.
Villa Borghesi's terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Die matjie is in die masjientjie en moet net aangesit word. Ons hoop nie die muskiete het gepla nie. Ons is jammer oor die parkering dit is iets waaran ons besig is om te werk.
Geseënde Kerstyd en 'n Voorspoedige Nuwe Jaar.
Riccardo Borghesi
Adeline E - Sep 2015
Gemiddeld
Dit was gemaklik, netjies en veilig.
Samantha B - Apr 2015
Gemiddeld
Stunning place to stay!
Jan S - Okt 2014
Gemiddeld
Aangename oornagverblyf met veilige parkering gedurende nag.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schroder-straat 2A, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom