Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Bothania

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 37 resensies vir Villa Bothania
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Travis B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Travis B
Enkelreisiger

It was a very pleasant stay and Wendy and Wickus were great hosts.

I would definitely recommend Villa Bothania, it is close to the golf course and the amenities are very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Thank you so much Travis. It was lovely having you stay with us.
Kind Regards
Wendy

Villa Bothania
Esther D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther D
Besigheidsreis

Rustige, stil area.

Plekkie was skoon en netjies. Het lekker daar oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mumsy M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mumsy M
Saam met vriende

Quiet and clean. Great hospitality from the staff.

I would definitely recommend Villa Bothania. The warm welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Thank you for your lovely review regarding the guest house, and staff. You are always welcome. It was a pleasure having you girls stay with us.
Regards,
Wikus and Wendy

Villa Bothania
Ian N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian N
Saam met vriende

Uitsekende diens en heerlike etes

Puik diens. Het addisionele etes vooraf bestel. Die etes was heerlik, goeie waarde vir jou geld. Vriendelike mense wat jou soos familie behandel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, ons probeer om al ons gaste tevrede te stel. Mooi bly
Groete
Wikus en Wendy

Villa Bothania
Jolandi F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jolandi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek het nie skoon gevoel nie.

Matras was ongemaklik en kussings het snaaks geruik. Daar was 1 of ander insek in die bed wat ons per ongeluk dood gedruk het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian V

Wat 'n lekker plekkie, ek en my Boetie het die ontbyt so geniet en wat 'n vriendelike en huisatmosfeer.

Amazing mensies en baie welkom laat voel. Ons het net nie verwag om vir die ontbyt te betaal nie maar was elke cent werd, sal beslis weer R80 betaal vir so awesome ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. So jammer oor die ontbyt, moes duideliker laat weet die ontbyt is nie by die verblyf ingesluit.
Maar baie dankie, ek is bly julle het dit geniet
Groete
Wendy

Villa Bothania
Jan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V

Aangenaam en skoon.

Die eiendom is sentraal in Modimolle geleë. Dis skoon en gerieflik. Ons het ons verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Middag Jan,
Baie dankie vir jou resensie, ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Wendy

Villa Bothania
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rozanne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemak.

Sal net aanbeveel om lugversorging in te kry aangesien dit so warm is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Hello Rozanne,
Dankie vir jou resensie, ons is besig met die instaleering van lug versorgers.
Groete
Wikus & Wendy

Villa Bothania
Henkie P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Henkie P
Gesin met klein kinders

Was nie 'n goeie ervaring nie.

Dit was vuil gewees, en daar was net een laken op die beddens. Die badkamer kon nie sluit nie. En dit was baie beknop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Beste Henk,

Baie dankie vir die resensie. Ons het nog nooit so 'n slegte resensie gehad nie, en ons is jammer daaroor.

Die laken op die bed was nie vuil nie - die huishoudster het die sylaken gebrand waarvan ons nie geweet het nie.

Al ons kamers is op LekkeSlaap se webtuiste en gaste kies self hul kamers. Die kamer wat julle gekies het hou ons gewoonlik vir krieketseuns en gholfers uit.

Ek wil ook noem dat ons vol was op dieselfde naweek wat julle hier was. Die sangeres wat by die Nyliefees opgetree het, asook 4 ander pare wat hier was vir 'n troue, was vol lof. So veel so dat hulle weer bespreek het vir 'n volgende besoek.

Groete
Wikus en Wendy

Villa Bothania
Gert K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Baie aangenaam.

Ons is baie beïndruk met die vriendelikheid, hulpvaardigheid en huislikheid wat ons van Wendy en haar man aanvaar het. Dit was vir ons net lekker om op ons ou tuisdorp so ontvang en hanteer te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Hello Gert & Heather,
Dit was 'n plesier om julle by ons te he.
Hoop alles het goed verloop met die trek
Groete
Wendy & Wikus

Villa Bothania
Carlize K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en beste ligging.

Die eienaars van die gastehuis het werklik uitsonderlike diens gelewer met baie vriendelikheid. Ontbyt was heerlik vir 'n minimale prys. Nader aan die Nyliefees kan mens nie bly nie. Nie eers die duurste verblyf kan met hierdie gastehuis kompeteer as dit by ligging kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, dit was 'n eer om julle by ons te hê. Ons hoop om julle weer gou te sien

Groete, Wikus en Wendy.

Villa Bothania
Annatjie C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was skoon.

Ons het lekker geslaap op 'n gerieflike bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Annatjie, julle is altyd baie welkom
Groete
Wikus en Wendy

Villa Bothania
Adriaan B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en vriendelike verblyf.

Dankie vir die verwarmer se aansit voor ons terug is. Ek het ‘n beker gebreek en hulle wou geen betaling aanvaar nie, dankie daarvoor. Ek voel skuldig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Hallo Adrian
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was 'n groot plesier om julle kamer warm te maak.
Die beker is alreeds vervang, glad nie nodig om skuldig te voel nie.
Mooi dag verder
Wendy en Wikus

Villa Bothania
Jan-hendrik K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-hendrik K
Enkelreisiger

Aangenaam, veilig, en bekostigbaar.

Positief: Die eienaars van die plek is baie vriendelik en hulpvaardig, en dis 'n groot plus; hulle het tot die verwarmer aangesit vir my aankoms (dis nogal verbasend koel daar in die winter). Verder was die eenheid baie skoon en netjies en baie goed ingerig (klein stoof-oondjie, bar fridge, ketel, lessenaar, klein spieëlkas, lekker dubbelbed, en lekker badkamer). Die plek is ook baie maklik om te kry en is geleë in 'n baie lekker area van die dorp, sodanig dat veiligheid nie regtig 'n probleem is nie. Negatief: Die eenheid was skoongemaak sonder my toestemming of enige wete daarvan. Ek waardeer baie dat die plek so mooi skoongemaak word, maar vir mense (soos ek) wat met duursame toerusting reis (GPS, laptop, DSLR kamera, ens.) is dit nie lekker as al die toerusting ontbloot word aan enige iemand wat skoonmaak nie, maak nie saak of hulle gesien word as betroubaar of nie. Daar moet 'n opsie wees vir skoonmaak of nie (maw "Do Not Disturb"). Mens kan ook nogal maklik die mense in die eenheid langsaan hoor, en as daar redelike raserige bure is (soos toe ek daar was) raak dit nogal steurend. Laastens, die stortkop self was nogal treurig; 'n mens kan darem skoon kom, maar ek dink 'n klein verandering hieraan sal die ervaring net soveel lekkerder maak. Ter slotsom, daar is een of twee goed wat dalk kan verbeter, maar afgesien van dit was die ervaring om by Villa Bothania oor te bly aangenaam. Die prys is ook glad nie sleg vir dit wat mens kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Goeie naand Jan Hendrik,

Baie dankie vir jou resensie, ek is bly jy het die gaste huis geniet, alhoewel ek baie jammer is oor die skoon maak van jou kamer, ek let ook oor die stortkop, dankbaar vir die terugvoer. Jy moes my gese die gaste langs jou was raserig, ek sou jou onmiddelik n ander kamer gegee het. Jammer daaroor.
Mooi bly
Groete
Wikus en Wendy

Villa Bothania
Wouter D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop en baie netjies.

Geen probleme ervaar. 100.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Baie dankie Wouter, was lekker om julle te kon huisves.

Groete
Wikus en Wendy

Villa Bothania
Colyn G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colyn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelik mense en alles wat mens nodig het.

Baie vriendelike mense. Plekkie was baie skoon en alles wat mens nodig het vir 'n vinnige stop in Modimolle. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, waardeer dit terdee. Mooi bly.

Groete
Wikus en Wendy

Villa Bothania
Hendra G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendra G
Gesin met tieners

Puik.

Baie vriendelik en het ons sommer tuis laat voel. Dit is skoon kamers met alles wat ons nodig het. Voorwaar 'n aanbeveling. Ons was eintlik jammer dat ons nie langer kon bly nie. Beddegoed was uiters skoon en ons het regtig heerlik geslaap. Dankie vir puik verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Beste Hendra en gesin,

Baie dankie vir so 'n mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle by ons te kon huisves.

Julle is altyd weer welkom.

Groete,
Wendy

Villa Bothania
George B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kamer, goeie kos op aanvraag, baie vriendelike ontvangs en diens.

Lekker kamer, goeie kos op aanvraag, baie vriendelike ontvangs en diens, naby sportfasiliteite, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Was lekker om julle te huisves en te leer ken. Julle is 2 oulike mensies.
Groete,
Wendy en Wikus

Villa Bothania
Billy T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Billy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, rustige en netjiese verblyf met twee baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en het 'n baie netjiese kamer ontvang. Ten spyte van die waterprobleem in die dorp het Wendy en Wicus baie moeite gedoen om die kamers van water te voorsien. In die nag rondom 03:30 het ons hulle hulp nodig gehad en hulle het dadelik kom help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Beste Billy,

Baie dankie vir jul resensie, dit was 'n plesier om julle by ons te kon huisves. Mooi bly.

Groete,
Wendy

Villa Bothania
Parmanandhan G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Parmanandhan G
Gesin met tieners

Extremely friendly hosts.

Felt like home. Very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Thank you so much it was stunning having you and your girls and the little dog here. Always welcome.
Regards,
Wendy

Villa Bothania
Gert D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D
Saam met vriende

Gerieflik en geniet.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Hello Gert,

Baie dankie vir jou resensie, waardeer en baie bly jy het dit geniet.

Groete,
Wikus en Wendy

Villa Bothania
Belinda C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda C
Gesin met klein kinders

Was heel aangenaam.

Ons verblyf was baie aangenaam, mense is vriendelik en ons baie welkom laat voel. Enigste nadeel was dat daar nie air-cons in die kamers is nie en hulle adverteer dat daar is wat bietjie teleurstellend was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Goeie dag Belinda,

Baie dankie vir jou resensie, gaan asseblief weer op ons webverf, daar is nerens melding gemaak van lugversorgers nie, maar wel van waaiers. Baie jammer daaroor, ons is van plan om mobiele lugversorging aan te skaf.

Groete,
Wendy

Villa Bothania
Anel S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Gesin met klein kinders

Dit was baie huislik en tannie Wendy was baie vriendelik.

Dankie, tannie Wendy, vir 'n lekker verwelkoming. Dankie ook vir 'n mooi, netjiese kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Hallo Anel
Dit was baie lekker om julle hier te hê. Ons probeer altyd die gaste eerste te stel, en hulle gemaklik te laat voel. Ons hoop alles het goed verloop.
Mooi bly
Groete
Wikus en Wendy

Villa Bothania
Irene H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene H
Gesin met tieners

Lekker.

Dit was regtig baie nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Beste Irene,

Baie dankie vir jou mooi resensie, dit was baie lekker om Andre en jou seun te verwelkom. Bly hulle het dit geniet.

Groete,
Wendy

Villa Bothania
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein P
Enkelreisiger

Skoon en ruim.

Goeie oornag-akkommodasie in 'n rustige en veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit opreg. Ek is bly jy het dit geniet. Groete, Wendy.

Villa Bothania
Rika K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rika K
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies, maar het WiFi geadverteer terwyl daar geen WiFi was nie.

Moenie gaste bespreek wanneer 'n partytjie beplan word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isak W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isak W
Saam met vriende

Baie gerieflik en vriendelike diens.

Baie vriendelike ontvangs. Gerieflike kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Beste Tarina,

Baie dankie vir jou resensie, dit was lekker om jou by ons te kon ontvang.

Groete,
Wendy

Villa Bothania
Lizette B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lizette B
Saam met vriende

Gemiddeld.

Kragproppe onveilig, nie voldoende komberse nie, geen behoorlike verwelkoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alma K
Enkelreisiger

Ek was veilig en gemaklik. Sal dit aanbeveel vir basiese akkommodasie.

Basiese akkommodasie vir korttermynverblyf. Bied alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Baie dankie Alma. Bly jy het veilig gevoel.

Groete,
Wikus en Wendy



Villa Bothania
Tomas F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tomas F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, alles was netjies en gasvryheid puik.

Baie gesellig, ons het ook 'n heerlike ontbyt geniet. Goeie waarde vir geld. Veilige parkering. Pragtige versorgde plek en tuine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Baie Dankie, Tomas en Dicky, was baie lekkker om julle by ons gaste huis te kom onthaal het.

Groete,
Wendy en Wikus

Villa Bothania
Annamare W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamare W
Saam met vriende

Voldoende vir 'n groot groep.

Netjiese verblyf wat voorsiening maak vir 'n groot groep mense. Al die geriewe is voldoende en die verblyf is bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig, mense baie vriendelik.

Lekker plek om te bly maar het geen lugversorgers em WiFi soos geadverteer nie. Net waaiers, maar nie effektief vir die hitte nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie T - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lettie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is goed, gasvryheid uitstekend sal beslis weer gebruik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Bothania se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer alle terugvoering.
Wendy.

Villa Bothania
Bianca B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bianca B

Teleurstellend

Daar was rot ekskrement op die wasbak, daar was een enkele teesakkie, daar was nie genoeg toiletpapier nie, ons moes iemand soek en vra daarvoor, die vloere was vreeslik vuil, die stortdeur het nie ordentlik toegemaak nie, die badkamer was onder water. Die krag het afgegaan, soos dit maar doen in ons land, die eienaar het net gelag en gewys na sy "generator" wat hy nog nie opgekoppel het nie. Daar was goggas in ons beddens so ek weet nie hoe lank gelede die beddens opgemaak is nie. Ek het gevra hoe ver hulle van Castle de Wildt af is, hulle het gesê 4 km, dit was in der waarheid 10 km, ons moes in die nag ry, twee vroue alleen. As ek geweet het waar hulle geleë is sou ek elders bespreek het. Waarom vir ons die verkeerde inligting gee?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 158, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiMzAwYzdiLWM1NzUtNDA2NC04N2QxLWNjZTk5MmI1ZDE3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 158 Kerk Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -24.69947 28.39577
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem