Villa Brocant Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Brocant Guesthouse is in Vryburg in die Noordwes-provinsie geleë en bied 'n gastehuis-ervaring met 'n verskil. Ons bied nie net luukse en gerieflike verblyf nie, maar voer ook verskeie Europese antieke in.

Akkommodasie beskik oor 14 Standaard Dubbelkamers, 3 Executive Kamers, 'n Gesinsuite en 'n Wittebroodsuite. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Die lieflike kamers het koningingrootte- of koninggrootte-beddens en en suite-badkamers. Al die kamers het lugversorging en DStv.

Gaste kan gebruik maak van die swembad. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Villa Brocant bied ook konferensie- en troufasiliteite vir 120 gaste. Gaste kan in die lieflike Antique and Gift winkel rondloop of in die pragtige tuin met fonteine ontspan. Vryburg bied verskeie besienswaardighede soos 'n gholfbaan en voetslaners kan die Leon Taljaard Natuureservaat besoek.

Die gastehuis is op die N14 geleë en dit loop van Gauteng af Upington, Weskus, die gewilde Kgalagadi Nasionale Park, Namibië en Botswana toe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Brocant Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false