LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Brocant Guesthouse | LekkeSlaap
+44

Villa Brocant Guesthouse

30 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Villa Brocant Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Pateniece M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pateniece M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best stay.

We had a lovely stay with the best service from Jaco. Thank you Villa Brocant Guesthouse.

Chrisna A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna A
Gesin met klein kinders

Uitstaande.

Skoon en netjies. Pragtige ruim kamers.

Hendrik L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornagplek ná Noord-Kaap, Namibië, Kglagadi.

Vriendelik, behulpsaam en veilig.

Jan T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en baie netjies.

Baie rustig. Soos ek bo genoem het was dit netjies en skoon. Sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag. Vir wat jy kry is dit elke sent werd.

Lineze M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lineze M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Mooi plek, maar diens was baie swak. Ons het die 1ste oggend nie water gehad om in te stort nie as ook nie die 2de oggend nie. Daar was ook baie krag onderbrekings as gevolg van loadshedding, maar die gastehuis het nie vir ons kerse of lampies gehad vir die kamer nie. Vir die prys het ek verwag dat hulle 'n generator sal hê. Daar was ook net 1 groot handdoek en 1 kleintjie, maar ons is 2 volwassenes wat ingeboek het. Met ontbyt was die onderbord vuil en ek het ook net 'n mes gehad geen vurk nie. Ontbyt was lekker, maar bitter min vir R100 pp. Ek sal nie Villa Brocant aanbeveel nie dis baie geld vir net 'n mooi plek om in te slaap. Diens was nie goed nie.

Rudo B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudo B
Saam met vriende

Baie netjies en gerieflik.

Netjiese kamers, goeie ligging, waarde vir geld en vriendelike kliëntediens! Een aanbeveling: sit asb. duvets of komberse op die beddens of in die kaste. Ons was drie gaste en daar was slegs een duvet in die dubbelbedkamer se kas. Jy kan nie van gaste verwag om slegs onder een laken en 'n baie dun deken wat slegs vir estiese doeleindes daar is te slaap nie. Ons het in die familie-suite geslaap en die kamer met die twee enkelbeddens het ook geen kas of spieëlkas nie. Dink dalk daaraan om 'n kas of spieëlkas daar in te sit, dit sal bydra tot gaste se gerief. Nietemin, ek sal weer oornag by Villa Brocant en sal dit ook vir ander reisigers aanbeveel!

Mike W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike W
Enkelreisiger

Aangename verblyf en kamers stylvol.

Verblyf het aan verwagtinge voldoen - stylvol en netjies. Veilige parkering en sekuriteit gee gemoedsrus.

Hermann H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermann H
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Daar was egter Vrydagaand 'n partytjie by die braaier wat voor my deur was. Die geraas was steurend.

Marco R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marco R
Gesin met klein kinders

Uitstekend. Baie netjies, ruim en gasvry.

Kan die verblyf aanbeveel, asook hulle restaurant in die dorp (Ka'roux), baie rustig en volledig toegerus.

Johan R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and pleasant place to stay.

Except for towels not being enough in the room, it was addressed by supplying it later when requested. Parking was also bit of an issue, as not enough places was available.

Liza L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Liza L

Mooi plek met paar probleme.

Daar was te min bekers en handdoeke in die kamers. Ons het nie warm water en krag gehad die Sondag oggend nie. Bestuurder het fantastiese diens gegee en als probeer om te help, maar eienaar moet aandag aan kragprobleem gee.

Adri E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri E
Enkelreisiger

'n Oase in 'n woestyn.

Baie mooi en hoë kwaliteit. Ligging is ideaal.

Nina B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nina B
Besigheidsreis

Ongelooflik mooi, maar het instandhouding nodig.

Villa Brocant is regtig 'n baie mooi gastehuis - die veiligheid is goed, personeel vriendelik en die kamer is stylvol en luuks. Ongelukkig was daar nie warm water nie, dit het nie lekker geruik nie en die koffiemasjien het nie gewerk nie.

Johan M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Gesin met tieners

Goeie oornagverblyf gehad.

Netjiese verblyf. Baie goeie geriewe. Die swembad was ‘n wonderlike lafenis. Heerlike ontbyt.

Natasha B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Effens teleurstellend.

Pragtige ligging mooi tuine maar kort baie finesse en afronding.

Martin F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, ruim en netjies.

Het baie lekker gebly, plekkie was netjies en ons sal definitief weer daar bly.

Ria K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria K
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie netjies, vriendelik, uitstekende verbkyf.

Christo V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

Het Executive kamer op special gebook. Kry toe invoice vir volle bedrag. Moes eers moeite doen om toe die afslag prys te kry. Word in 'n standaard kamer gesit alhoewel ek 'n executive kamer bespreek het. Volgens my was dit skelm gedoen omdat ek die spesiale prys betaal het. Toe ek navraag doen word daar net gesê: “Jammer al die executive kamers is klaar gevat”. WiFi password het nie gewerk nie. Geen warm water die aand na lang dag in die kar. Kon ook nie die oggend warm kry vir 'n shower nie.

Louise G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi blyplek en baie veilig.

Dis baie veilig met goeie parkering en baie mooi meubels.

Jacobus B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voor dooiemansdeur.

Stuur vooraf verwagte aankomstyd. Moet in straat 3-jarige se aandag trek vir hulp. Bespreek 2 enkelbeddens. Kry net koninggrootte-bed. Ontvangs weet nie dat ons ontbyt bespreek het nie. Handdoeke vir slegs 1 gas.

Villa Brocant Guesthouse's terugvoer

Beste Jacobus

Ons is jammer vir enige ongerief wat u ervaar het. Neem asseblief kennis dat ons vir u gratis ontbyt verskaf het, en dit was nie in die bespreking ingesluit nie. U het egter ook nie 2 enkel beddens aangevra in die bespreking nie. Dankie vir u terugvoer ten opsigte van die paar minute wagtyd, ons streef om konstant ons diens aan ons gaste te verbeter.

Vriendelike Groete
Villa Brocant

Villa Brocant Guesthouse
Rene R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R
Gesin met tieners

Baie lekker gebly en vriendelike diens.

Die kamers is pragtig gedoen en ons het heerlik geslaap. Sal definitief weer oorbly en vriende aanbeveel.

Villa Brocant Guesthouse's terugvoer

Baie Dankie Rene, Jy is altyd welkom by ons!

Groete
Villa Brocant

Villa Brocant Guesthouse
Hendriette H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en veilige verblyf.

Baie spesiale verblyf. Ons het baie bederf gevoel - ons bagasie is by die motor kom haal en geneem na ons kamer - dankie vir so 'n spesiale bederfie. Pragtige kamer en badkamer - was 'n baie spesiale kuier in so 'n mooi en ou wêreldse atmosfeer. Wens ons kon ontbyt buite op die stoep by die swembad eet, want dis so mooi, maar moes ongelukkig vroeg in die pad val. Kan definitief verblyf aanbeveel.

Villa Brocant Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Hendriette!

Villa Brocant Guesthouse
Braam B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike personeel.

Baie vriendelike personeel en netjiese kamers.

Danie G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkommodasie en ontbyt en gasvryheid.

Akkommodasie en netheid asook ontwikkeling en toerusting van die gastehuis was uitstekend. Gasvryheid van die eienaar was ook uitstekend asook die ontbyt.

Villa Brocant Guesthouse's terugvoer

Beste Danie
Baie dankie vir u terugvoering. U is altyd welkom by ons.
Vriendelike groete
Villa Brocant

Villa Brocant Guesthouse
Johan B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek. Wonderlike personeel en goeie diens.

Ons was gelukkig met die verblyf, maar sou graag ontbyt en aandete wou hê. Die dame by ontvangs was absoluut wonderlik en het alles in haar vermoë gedoen om seker te maak dat daar na ons omgesien word. Die verhitte beddens was heerlik, maar die badkamer was ysig. Ondervloerse verhitting in die badkamers sou wondere kon verrig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice place. Lovely staff and good service.

We were very happy with our stay, but would have liked to have dinner and breakfast. The lady at the book-in was absolutely stunning and did everything she could to ensure that we were well taken care of. Was lovely having heated beds but the bathroom was freezing cold. Underfloor heating in the bathrooms would have been amazing.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Louise P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Enkelreisiger

Absolutely beautiful haven on the busy route back from Northern Cape.

Happy, friendly, customer oriented staff. Antique shop not quite fully on track yet. Decor is charming and elegant and the space enfolds you from the world.

Villa Brocant Guesthouse's terugvoer

Dear Louise,

Many thanks for the feedback. We enjoyed having you here with us.

Warmest Regards,
Villa Brocant

Villa Brocant Guesthouse
Ilse R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse R
Gesin met tieners

Stylvol! Tydloos en elegant!

Ongelooflike pragtige meubels en dekor. Warm atmosfeer. Voel regtig tuis!

Hendrik V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Sal graag eetgerei in so 'n plek wou sien. As jy wegneem het kan jy nie eet nie.

Liz V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskone tuine en die kamers is pragtig versier.

Die dekor en diens maak dit 'n lieflike plek om te bly!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful gardens and rooms were stunningly decorated.

The decor and service make this a lovely place to stay in.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Villa Brocant Guesthouse's terugvoer

Good Day Liz
We hope you are well.
We are humbly honoured and truly appreciate your feedback. It was lovely to have you as Guests at the "Villa"
Thank you.
Villa Brocant Team

Villa Brocant Guesthouse
Robert G - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het by Villa Brocant oorgeslaap onderweg van Kgalagadi na Gauteng.

Die kamers was skoon en netjies met al die nodige fasiliteite. Die personeel was vriendelik en flink. Die kamer en die res van die gastehuis is smaakvol versier met pragtige buite-areas om 'n "tuiste weg van tuis" te skep.

Villa Brocant Guesthouse's terugvoer

Geagte Robert
Baie dankie vir jou ondersteuning en dit beteken vir ons baie dat jy ons fasiliteite en diens geniet het. Ons hoop om jou
weer te verwelkom hier en weer tuis te laat voel. Groete van die Villa Brocant Span.

Villa Brocant Guesthouse
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 1, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNmJlZWQ4LTFmMzAtNGJlZi1iYWE3LTNiY2YyZmQ2ZjBhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 1 Market Street Vryburg 8600 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.957014171831 24.718243181705
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!