Umhlanga Akkommodasie by Villa Calla | LekkeSlaap
+8
+8

Villa Calla

B&B
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stanley Grace-singel 36, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Villa Calla is 'n pragtige Mediterreense villa met 7 kamers geleë naby Umhlanga se winkels, restaurante en die strand. Al die kamers is pragtig versier, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die gastehuis het 6 pragtige en suite-dubbelkamers, elk met sy eie stoep, DStv, kluis, haardroër. lugversorging, dakwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe. Ons gee ook WiFi aan gaste.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, die swembad, kroeg met 'n lisensie, en daar is veilige parkeerplek en 'n kragopwekker. Ons kan ook help met pendeldiens na en van die lughawe.

Villa Calla is baie naby een van KwaZulu-Natal se gewilde Blouvlagstrande, die hawestad, Durban is ook naby en die konferensiesentrum kan ook maklik bereik word. Die King Shaka Internasionale Lughawe is sowat 30 minute ver en die Gateway en La Lucia Inkopiesentrums is slegs so 5 minute ver. Daar is 2 casino's, asook die Edgecombe Gholfbaan in die omgewing.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Villa Calla
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Stanley Grace-singel 36, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Calla het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stanley Grace-singel 36, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0MDVhOTE4LWNjNzEtNGUwNi1iZTM0LWRlMzAzNTkxM2M2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 36 Stanley Grace Crescent Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -29.73045679351 31.080928444862
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za