LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Camelo | LekkeSlaap
+21

Villa Camelo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Camelo is 'n ruim selfsorghuis op 'n plaas vir tot 6 gaste en is net 5 km van Oudtshoorn af.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n aparte toilet.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea voor die TV ontspan.

Braaigeriewe is beskikbaar en veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Camelo sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24de82aed9d77b1447cc3e7c352749749294b7dfd8f3e6ea2549119b014160ec763d2ee7e421b278aea619cf8aaf002b3595?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) Off the R328 Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.611857279257 22.165498529524
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!