Villa Candara

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Candara is 'n Toskaanse herehuis wat een van die grootse eiendomme in die Plattekloof-area is en direk aan Tygerberg Natuurreservaat grens. Dié rustige, natuurligging bed asemrowende uitsigte oor Kaapstad en op die skilderagtige bergreekse. Voëls en baie ander diere kom in die aangrensende natuurreservaat voor.

Verblyf word gebied in 4 ruim, selfsorg-eenhede. Elke eenheid is individueel en smaakvol versier en het 'n kombuis wat volledig toegerus is, asook 'n sitkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale.

'n Gemeenskaplike koffie- en teekamer bied uitsigte oor Tafelberg en is beskikbaar vir vergaderings of 'n samekoms voor 'n besoek aan die groot, sonverhitte swembad waar uitsigte op Tafelberg geniet kan word en waar gaste heerlik in vreedsame, luuksheid kan ontspan.

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Candara gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za