Villa Capri

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Capri bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in 'n art-deco-gebou in Mouille Point. Die woonstelblok is oorkant die Mouille Point-strand en gaste het 'n see-uitsig vanaf die balkon, sit- en slaapkamer.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, badkamer met 'n stort en 'n bad, aparte toilet en 'n kombuis-, leef- en eetarea. Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Daar is ook 'n spens met 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 'n hysbak in die gebou en die woonstel het gholfstokke vir dames en mans. Gaste het toegang tot parkeerplek op die straat en die area bied 24 uur-patrollie vir sekuriteit. Die woonstelblok is voor die Metropolitan Gholfklub en bied maklike toegang na die V&A Waterfront en Seepunt-promenade.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Capri sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Capri gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za