Villa Casa Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Selfsorgwoonstel Eenheid 1
Geen etes is ingesluit nie, maar ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Valley View Kamer
Tarief sluit nie ontbyt in nie.
'Executive' Kamer
Tarief sluit nie ontbyt in nie.
Swembadkamer
Tarief sluit nie ontbyt in nie.
Luukse Solderkamer
Tarief sluit nie ontbyt in nie.
Belasting en Ekstras
Indien jy van die swembad gebruik wil maak moet jy jou eie swemhanddoeke saambring. Die badhanddoeke wat deur die gastehuis voorsien word mag nie as swem- of strandhanddoeke gebruik word nie.



As gevolg van die droogte wat tans heers, word die swembad in herfs, winter en vroeglente bedek.



Let asb. op dat daar nie 'n skoonmaakdiens vir die selfsorg-eenhede is nie. Met besprekings vir 3 nagte or langer word daar skoon gemaak volgens 'n diens skedule. As jy 'n daaglikse skoonmaakdiens wil hê is dit teen R200 per dag ekstra beskikbaar.
Kansellasiebeleid: Vriendelike
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Villa Casa Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za