Villa Chanel No 3
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Weston Street, De Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 480 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa Chanel No 3 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die rustige De Bakke-area van Mosselbaai. Hierdie gemaklike kuswoonstel bied direkte toegang tot die strand en pragtige see-uitsigte, wat dit perfek maak vir paartjies of klein gesinne.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek, 'n ideale plek om 'n oggendkoffie of skemerkelkie te geniet.
Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en veilige parkering op die perseel geniet. Nabygeleë besienswaardighede sluit in De Bakke-strand, die Bartolomeu Dias Museumkompleks, Pinnacle Point Gholfklub en Dolphin's Creek Gholflandgoed. Buitelewe-entoesiaste sal ook die staproetes in die omliggende omgewing waardeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 26 Weston Street, De Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Weston Street, De Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang