Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Ciesta Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemone-straat 7, Malabar, Gqeberha (Port Elizabeth), 6020, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

CIESTA beteken 'om 'n slapie te neem' ( of 'n uiltjie te knip!) en beteken dieselfde as die soortgelyke woord SIESTA in Italiaans.

Villa Ciesta is 'n selfsorg-gastehuis wat sentraal geleë is in die stil Malabar, 'n voorstad van Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is naby die lughawe, alle noodsaaklike geriewe, en 6 km van die Nelson Mandela Sokkerstadion af.

As jy kan kry om 'n middagslapie te neem, beteken dit jy voer 'n gemoedelike en waardevolle bestaan. Kom ontspan en droom by VILLA CIESTA!

Gaste kan kies tussen:
* Dubbelkamer met slaapplek vir 2
* 2-enkelbedkamer met slaapplek vir 2 tot 4 gaste per kamer
* Gesinskamer vir 5 gaste per kamer

100% Halaal-ontbyt/aandete is op versoek beskikbaar.

'n Keuse tussen oopplan-, een-,twee- of drieslaapkamer-eenhede met en suite-badkamers is beskikbaar.

FASILITEITE:

* Privaat en suite-badkamer
* Afstandbeheerde televisie
* Waaiers
* Volledig toegeruste kombuis
* TV in sitkamer

DIENSTE:
* Babaoppassersdiens
* Motorhuur-spoedaflewering
* Safari-toere (bv. na die Addo Olifantpark, Schotia, Shamwari)
* Volledige Engelse ontbyt
* Middag- en aandete
* Wasgoeddiens
* Swembad (gastehuis)
* Konferensie / onthale (gastehuis)
* Daagliks skoonmaakdiens van kamers
* Veilige parkeerplek (bykomende fooi)

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Villa Ciesta Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

lutz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 13

Ligging

  • Anemone-straat 7, Malabar, Gqeberha (Port Elizabeth), 6020, Oos-Kaap
  • Gaste dink Villa Ciesta Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemone-straat 7, Malabar, Gqeberha (Port Elizabeth), 6020, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0ODU0MjU4LTUxNTgtNDQzMS05NjJkLTBhMjZiNjkzOTU0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 7 Anemone Street Malabar 6020 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.924640064446 25.531781315804
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem