Villa Cordoba 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Cordoba is 'n luukse kompleks net 500 m vanaf St. Michael se strandfront, 'n gewilde branderry-bestemming. Dit is die perfekte plekkie vir gesinne of groepe wat Margate besoek.

Die eenheid is op die grondvloer en is pragtig versier en gemeubileer. Daar is slaapplek vir 7 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier en 'n deur wat na die stoep lei. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n plafonwaaier. Die derde slaapkamer is toegerus met 'n stapelbed met 'n enkelbed bo en dubbelbed onder, asook 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n bad en stort.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en beskik ook oor 'n wasmasjien. Die gerieflike sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met 'n DVD-speler en 'n opsionele DStv-dekodeerder met die volle pakket. Maak die skuifdeure oop en geniet die veranda met 'n buitetafel en -stoele, 'n gasbraai en 'n uitsig oor die see.

Rook is verbode in die woonstel. Rook word slegs op die balkon toegelaat. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Cordoba 1 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Tripelstapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Cordoba 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R865 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za