LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Cordoba 19 | LekkeSlaap
+17

Villa Cordoba 19

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crown-weg 23, Villa Cordoba 19, St Michael's-on-Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Cordoba 19 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in 'n kompleks in St Michael's-on-Sea net 500 m vanaf die stand en getypoel.

Die woonstel is op die tweede verdieping en daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea wat lei na die balkon. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens, en die derde slaapkamer het 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitarea het 'n TV met DStv en dit lei na 'n groot balkon met 'n uitsig oor die omgewing.

Veilige ondergrondse parkeerplek, asook parkeerplek vir besoekers en 'n waentjie, is beskikbaar. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en swembad wat gaste mag gebruik.

Gaste kan die verskeie restaurante, koffiewinkels en winkels besoek, asook die besienswaardighede soos die Margate Bird Park, waar gaste deur die avarium kan wandel. Doendinge in die area sluit in duik, swem, branderplankry, visvang en gholfspeel.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Cordoba 19 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Crown-weg 23, Villa Cordoba 19, St Michael's-on-Sea, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crown-weg 23, Villa Cordoba 19, St Michael's-on-Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26373943d54a0ed03d729c073790d75a68cfa4a7b3c54596d501ec4e5dc3d1e4d974ef8338cdbc0506c734ab519c2d67152e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 23 Crown Road Villa Cordoba 19 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.821620161997 30.401513442463
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!