St Michael's-on-Sea Akkommodasie by Villa Cordoba A | LekkeSlaap
+24
+24

Villa Cordoba A

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R997 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Cordoba A, St Michael's-on-Sea, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Cordoba A is 'n selfsorgwoonstel in St Michael's-on-Sea, 'n kusdorpie tussen Margate en Port Shepstone aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die dorp bied poskaartperfekte uitsigte oor ongerepte strande en 'n stil strandmeer met oorgenoeg geleentheid om jou gunsteling watersport te beoefen.

Die grondvloerwoonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek vir 8 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed het. Die en suite-badkamer is ingerig met 'n bad en 'n handstort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Daar is plafonwaaiers in elke kamer en in die sitarea.

Die woonstel beskik ook oor 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoeltjies. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige DStv-pakket.

Die woonstel spog met 'n patio met buite-eetplek vir 6 persone, 3 sonstoele en braaigeriewe. Die kompleks bied 1 oop parkeerplek. Bykomende gasteparkeerplek is beskikbaar op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 6 resensies vir Villa Cordoba A
Netheid
3.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Villa Cordoba A, St Michael's-on-Sea, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Cordoba A het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R997
per nag (plek vir 8)
Vanaf R997
per nag (plek vir 8)
Vanaf R997
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Cordoba A, St Michael's-on-Sea, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkMjgxNzc5LWZhZTQtNDYwMi1hMGEzLTM1OTMxMDBmYTIxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R997  per nag (plek vir 8) 6 5 1 4 Villa Cordoba A St Michael's-on-Sea 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.821708920437 30.401547669975
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za