Villa D'or Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa D'or Gastehuis bied moderne gehalteverblyf met die klem op gemak en vermaak. Ons is bekend vir ons uitstaande vlak van higiëne en netheid en ons hartlike en vriendelike atmosfeer.

Al ons kamers is pragtig ingerig en is lekker ruim. Die kamers is ook privaat en het hul eie ingange. Daar is 4 kamers waaruit jy kan kies en elk beskik oor die volgende: volledige DStv, lugversorging, koningingrootte-bed, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, 'n en suite-badkamer, handdoeke, toiletware, 'n yskassie, platskerm-TV en onbeperkte WiFi.

Die gastehuis is in die gegoede, moderne Fourways geleë wat etlike minute van al die vernaamste winkelsentrums en Lanseria Lughawe af is. Ons goed versorgde tuin is die tuiste van volop voëls, wat 'n landelike gevoel help skep ten spyte van ons sentrale ligging.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa D'or Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 085 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za