Villa De La Mer

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa De La Mer is 'n moderne dubbelverdieping-vakansiehuis in die kusdorpie Tergeniet/Reebok naby Mosselbaai.

Die verblyf bestaan uit 3 slaapkamers, 2.5 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die slaapkamers het 'n dubbelbed in elkeen en die badkamers het 'n bad en stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolf en kooktoebehore. Die huis het 'n buite- en binnenshuise braai-area. Verder is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, TV en DStv. Parkeerplek is in die motorhuis beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit swem, voetslaan, bergfietsry, roei, visvang, valskermsweef en wynproe in.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa De La Mer sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa De La Mer gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za