LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa de la Rosa Gastehuis | LekkeSlaap
+20

Villa de la Rosa Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Villa de la Rosa Gastehuis
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Josef D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Josef D
Gesin met tieners

Netjies, maar kort aandag.

Geen yskas in kamer, wel 'n ketel. Badkamerdeur kon nie toemaak nie. Miere in kamer.

Rachelle B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and convenient.

Very friendly and considerate staff.

Gj C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gj C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Daar is geen bedlampies, 2 gaste maar net 1 glas vir 2 mense, net 1 teelepel vir 2 mense. Ek is gewoond gastehuise het altyd n beskuitjie saam met koffie of tee maar niks. Daar was nie 'n yskas in die kamer waar ons geslaap het nie. Gastehuise het gewoonlik n sepie om hande te was maar niks. Daar was gaste wat na 1 uur die nag ingekom het en hulle het glad nie ander gaste in aanmerking geneem nie, het motorligte vir langer as 'n uur in ons kamer laat skyn en hulle het buite gesels kliphard tot my man hulle gaan stilmaak het.

Patricia N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Patricia N
Gesin met klein kinders

Goed maar 'n bietjie teleurgestel.

Eerste asb. vra in die vervolg of ons trappe kan klim. Die badkamer is baie klein en die water spat orals. Die warm water bly vuurwarm te word, mens moet heeltyd stel yskoud vuurwarm.

Martie H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, skoon en veilig.

Dit het voldoen aan die vereiste van slaapplek tydens seuns se toer na Klerksdorp. Altyd skoon. Bekostigbaar en goed geleë.

Rikus P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus P
Saam met vriende

Was alles wat ons nodig gehad het.

Was baie netjies gewees. Sal definitief weer kom slaap.

Amanda S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Besigheidsreis

Lieflik.

Vriendelik ontvang, regtig behulpsame personeel. Netjiese kamers met alles wat mens nodig het. Sal dit aanbeveel vir gaste.

Anton M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton M
Gesin met tieners

Skoon, netjiese verblyf.

Skoon, netjiese verblyf, vriendelike ontvangsdame (al was dit bietjie laat) en eienaar Zelda. Veilige omgewing.

Sansonette E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sansonette E

Nie baie gemaklik nie.

Beide lugversorging en dakwaaier het op 'n warm aand nie gewerk nie.

Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Readmanstraat 103, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgwLgSnjXoT3bTLf49XS4En9GGRSiWJXqVfKEko07vWVFYj07mk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600, nou Vanaf R540  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 103 Readman Street Wilkoppies 2571 Noordwes 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -26.843930555556 26.661230555556
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem