Villa de Meeurots

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa de Meeurots is 'n luukse strandhuis wat uitkyk oor die see met ongelooflike sonsondergange in die aande en is net 3 minute se stap vanaf die strand.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer, lugversorging en 'n TV met DStv. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n TV met DStv. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte, privaat badkamer. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n TV met DStv.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die huis spog met verskeie luukshede soos 'n bioskoop, Jacuzzi, pizza-oond en 'n swembad.

Daar is 2 braai-areas, naamlik een binne en een buite, ideaal vir enige weersomstandighede.

Die perseel het 'n swembad buite, 'n tuin wat goed instandgehou word en is op die strand in Yzerfontein geleë, Daar is ook veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.

Yzerfontein is een van die Weskus se mees kosbare juwele. Dié bekoorlike vissersdorpie spog met die 16 Myl-strand, die langste ononderbroke strand aan die Suid-Afrikaanse kuslyn, met asemrowende uitsigte al die pad op Tafelberg op 'n helder dag.

Dit is ook binne maklike bereik vanaf Darling, !Khwa ttu San Culture and Educational Centre, die Weskus Nasionale Park en die Weskus Fossielpark.

Die bedreigde Swarttobie se houplek is bo-op die rotse bo die hoogwatermerk en tussen Julie en Januarie swem dolfyne en walvisse lekker in die baai.

Die jaarlikse Yzerfontein Festival and Events and Snoek Classic en die Galjoen Derby is die hoogte punte van die vakansieseisoen.

Of gaste nou op soek is na 'n rustige stukkie strand om vis te vang of 'n idilliese plek waar jy die ja-woord kan vra, voorsien Yzerfontein aan elke voorkeur.

Die gehegte gemeenskap verwelkom alle besoekers met ope arms en werk hard regdeur die jaar om die natuurlike skoonheid van die omgewing te bewaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa de Meeurots sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Grieks

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa De Meeurots gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za