Villa de Reitz

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa de Reitz bied gerieflike verblyf in die kusdorpie, De Kelders. Daar is slaapplek vir 10 gaste in 2 eenhede en is slegs ’n paar minute se ry vanaf die Klipgat Grotte en swemstrand.

Hierdie dubbelverdiepinghuis is volledig gemeubileer en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. 2 slaapkamers het ’n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die badkamers beskik oor ’n bad of stort. Die kombuis het al die nodige toebehore om maaltye te kook en het ook ’n ingeboude kaggel. Die oopplan-leefarea beskik oor ’n etenstafel met 8 sitplekke en die sitkamer op die boonste verdieping het 'n TV. Die boonste braaikamer lei na 'n balkon met 'n see-uitsig sowel as 'n uitsig om die sonsondergang te sien. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Troeteldiere is welkom.

Die Sea Urchin Woonstel het slaapplek vir 2 met 'n koninggrootte-bed. Die eenheid het 'n aparte kombuis en leefarea met 'n TV met satelliet-kanale. Daar is ook gratis WiFi. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Villa de Reitz is naby 'n paar restaurante, winkels en gewilde haaihokduik-maatskappye.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa De Reitz gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R695 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]