Villa de Tranquil

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa de Tranquil is in Bloubergstrand en bied 'n keuse tussen 'n selfsorgwoonstel of 'n B&B-suite. Gaste kan maaltye en tee of koffie in die restaurant geniet.

Dié gastehuis se suites het elk braaigeriewe, TV met DStv en satelliet-kanale en lugversorging. Al die suites het en suite-badkamers behalwe vir die Klassieke-suite wat 'n badkamer met 'n ander suite deel wat 'n stort het. WiFi is beskikbaar. Elke eenheid het 'n stoep. Daar is 'n buitelugswembad wat met sonkrag verhit word en 'n trampolien vir die kinders.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en werk op 'n eerste sien eerste bedien basis. Die perseel het 24 uur-geslotekringtelevisie-toesig.

Villa de Tranquil is 3,6 km vanaf Blouberg se hoofstrand en is naby verskeie restaurante, inkopiesentrums en kroeë in die omtrek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa De Tranquil gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R495 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za