Brackenfell Akkommodasie by Villa de Vie Self Catering | LekkeSlaap
+15

Villa de Vie Self Catering

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredekloofstraat 65, Vredekloof, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Villa de Vie Self Catering is in Brackenfell, 'n voorstad van Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoeke of vir diegene wat vir 'n geliefde in die hospitaal kom kuier. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe geleë.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koninggroote-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed. Daar is 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak in die badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n slaapbank vir 'n ekstra gas.

Die kompleks bied ook vir gaste veilige parkeerplek en die gebruik van die tennis- en muurbalbane.

Brackenfell is naby die bekende Wynroete en net 20 minute se ry van Kaapstad se stadskern af.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa de Vie Self Catering sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Villa de Vie Self Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Vredekloofstraat 65, Vredekloof, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa de Vie Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredekloofstraat 65, Vredekloof, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxMDY0YWQ3LTZmNWMtNGQwMS1hNWJlLTQ1YThjOGMxOTNmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 4 persone) 15 5 1 5 65 Vredekloof Road Vredekloof, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.863149804905 18.673320964279
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za