Villa del Mar Luxurious Suite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa del Mar Luxurious Suite is 'n ruim en luukse privaat villa met 'n aparte leefarea en 'n terras wat na die see front met 'n privaat ingang. Dit is 10 minute se ry vanaf die stad, V&A Waterfront, verskeie besienswaardighede, Tafeberg en Leeukop. Dit is stapafstand van die strand en restaurante af.

Dié ruim gaste suites beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die privaat leefarea het 'n lessenaar, 'n L-vormige bank en 'n TV met DStv. Albei kamers lei na 'n privaat balkon met 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa del Mar Luxurious Suite sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Del Mar Luxurious Suite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]