Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa del Sol 8

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Villa del Sol 8
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leighanne O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leighanne O
Gesin met klein kinders

Nice unit!

Very well equipped, home away from home. Nice welcome from host. Felt safe and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia J
Gesin met klein kinders

Sal aanbeveel vir enige gesin.

Baie rustig en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Hi Lydia,
It was a pleasure meeting you all.
I'm so happy you enjoyed your stay.
I hope you will visit again.
Regards to you and the family,
Doreen

Villa del Sol 8
Herman B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable weekend spot.

The host has put together a lovely place with full wheelchair access. Very safe and close to all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P

Lekker gebly binne stap afstap van die strand. Die tuin was geskik vir die hond.

Ek en my dogter het saam vakansie gehou en het ons verblyf baie geniet. Die plek is goed toegerus en ons het geen probleme ervaar nie. Hoogs aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa N
Gesin met tieners

Rustige vakansie.

Doreen was die perfekte gasvrou! Die plek was skoon en netjies en het alles gehad wat nodig was. Baie oulike swemstrand nie ver van die eenheid af nie met 'n "tide pool". Die kompleks se swembad is maklik toeganklik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Hey there
Thankyou for choosing us
It was a pleasure having you and the pets , which were a pleasure and so quiet.
Take care and keep safe
regards
Doreen

Villa del Sol 8
Leandra M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra M
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, goed toegerus.

Verskriklike mooi plekkie en het perfek gewerk vir 'n klein gesin met 'n 2 jarige. Sal enige tyd weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved this unit, private and close to the beach.

We were looking for a pet-friendly unit that accommodated two Golden Retrievers. We were blessed to have this unit that was perfect for our needs. Thanks Doreen for letting us bring our four-legged friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Gesin met tieners

Baie vriendelike diens en was lekker om daar te slaap, het sommer lekker gerus. Die beddens is fantasties en al die geriewe is daar. Sal verseker weer daar boek.

Naby alles en loopafstand van die strand. Waarde vir verblyf! Net 1 probleem wat ons moet in ag neem: daar is geen inverters of kragopwekker as krag af is nie! So sorg maar jy vat genoeg herlaai stelle saam, asook beligting!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik D
Gesin met klein kinders

Warner Beach was heerlik, maar blyplek nie na wense nie.

Daar was geen onderdak of garage vir jou voertuig nie, staan in die wind en weer. Met ons aankoms was die beddegoed (vetkolle en hondehare op bed gekry). Daar's net 'n shower en as een persoon gestort het is water koud dan wag jy vir water om warm te word sodat volgende persoon kan stort. Daar was nie genoeg glase nie, ons het self gaan aankoop. Daar's nie ordentlike potte nie, toe ons wou kosmaak moes ons 'n groter pot by die mense langsaan gaan leen het. Die plek is nie 300 m van die see af soos hulle sê nie, dit is verder. Jy het geen uitsig oor die see nie, dis tussen geboue. Daar's 'n gasstoof, op ons laaste aand was die gas klaar, so met ons vertrek die oggend kon ons geen ontbyt of koffie maak nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Good day,
I'm sorry to you hear your stay was not great.
All linen is changed and dry-cleaned after each guest leaves.
I stay next door and run off the same gas line, and still running on it, there is a spare bottle as well and not been switched over as yet.
I accommodated more than 4 people with pleasure, at your request, and I was happy to supply a bigger pot to accommodate that.
I have never had a geyser complaint but will certainly look into that.
I have measured the distance with my car, it is 300 meters to the beach, and I do not advertise as a sea view.
I trust in future you'll find accommodation that suits your needs better.
Have a great week, take care and stay well.
Kindest regards,
Doreen Turner


Villa del Sol 8
Nico V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly met hondekinders Baie geniet.

Het vir 9 dae gebly en dit baie geniet saam met my vrou en hondekinders. Mooi en veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Thank you for booking with us.
It sure was my pleasure.
Take care and stay safe.

Villa del Sol 8
Bongani K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani K
Gesin met klein kinders

Great.

The host was the coolest. I will book there anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Hello Bongani
Ahhhh thank you so much.
It was a pleasure meeting you all.

Take care
Doreen

Villa del Sol 8
Cindy D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Very enjoyable stay.

Really enjoyed it. Was just a bit further away from the beach than advertised but other than that it was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille W

Awesome, pet freindly.

The accomodation was clean, safe and is well cared for. The owner is readily availible to assist. We had a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Good morning,

Thank you for the lovely feedback, it really is appreciated.

Take care and stay safe.

Kindest regards
Dorreen

Villa del Sol 8
Bernie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie S
Gesin met tieners

Very private.

The owner was so welcoming that moved us. Also the place had everything we needed to enjoy our stay. A very private place. I enjoyed the beach the most. My boys and their dad enjoyed the food restaurant. It was an enjoyable stay. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Hi there.
Thank you for those kind words.
Take care and stay safe.
Regards
Doreen

Villa del Sol 8
Marthinus S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus S
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike simpleks.

Ons het heerlik en gerieflik gekuier by Brian en Doreen as gashere. Die woonstel is goed geleë binne stapafstand van die swemstrand. 'n See-swembad was 'n aangename verrassing, veral vir ons klein dogtertjie. Die kompleks het ook 'n lekker groot swembad waar ons verskeie kere afgekoel en gespeel het. Baie dankie, Brian en Doreen, vir 'n baie aangename naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacomi E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomi E
Gesin met tieners

What an awsome stay!

A perfect stay. Lovely, stylish and very comfortable. Home away from home. Will definitely come again. 100% recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Hello Marthinus, thank you for the lovely feedback. It was a pleasure accommodating you all, and I am so happy you enjoyed your stay.
Take care and stay well. Kindest regards. Doreen

Villa del Sol 8
Minenhle M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Minenhle M
Gesin met tieners

The beds were very uncomfortable.

The beds were very hard and the main bedroom bed was very uncomfortable with springs making noises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Hi there, the main bedroom bed does not have springs. I'm sorry you were not comfortable. You were 5 adults in a 4 sleeper unit, which you requested and I did my best to accommodate. Take care and kindest regards, Doreen Turner.

Villa del Sol 8
Charlotte N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, relaxed and very amazing.

Home away from home. Very peaceful and private. Loved the ocean and Villa del Sol 8 itself. Clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Hello, thank you so much for your review.
It was a pleasure having you stay with us.
Kindest regards,
Doreen

Villa del Sol 8
Mthoko M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mthoko M

I enjoyed the visit here; was comfortable and clean.

Everything was very good and communication was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Good morning,
Thank you for your review.
It was great sharing our spot with you.
Kindest regards
Doreen

Villa del Sol 8
Narina R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a relaxing and peaceful stay at Dianne's place.

The unit is beautifully furnished and spacious, and Wi-Fi and DStv are an added bonus. The load shedding factor was taken care of and sufficient lighting was available, we could read quite comfortably. Highly recommend this unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Hi Narina
Thank you for the review.
I'm so happy you enjoyed your stay.
Kindest regards,
Doreen

Villa del Sol 8
Yolande H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande H
Gesin met klein kinders

Alles was perfek!

Doreen en Brian is baie bedagsaam en dit was 'n baie lekker kuier. Ons sal definitief weer terug gaan! Villa de Sol 8 is baie netjies. Ons het vreeslik lekker gebly. Dit het sommer soos tuis gevoel. Ek sal dit vir enige iemand voorstel. Ons sal definitief weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Hi Yolande,
Thank you so much for the beautiful review.
It was a pleasure having you all stay at Villa del Sol 8, the children were an absolute delight.
Happy you had a safe journey home.
Regards,
Doreen

Villa del Sol 8
Adri D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, walking distance from beach, washing machine.

Well equipped, beautiful set up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Good morning Adri,
Thank you so much for the feedback, happy to improve if you find I can.
Happy you enjoyed your stay.
Kindest regards,
Doreen

Villa del Sol 8
Nathi M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathi M
Gesin met klein kinders

We had a fabulous weekend.

Villa del Sol 8 place is at a perfect location, very easy to get around with public transportation and walking distance to awesome bars and restaurants, 3 minutes to the beach. The place is great, very clean and has everything you need. Doreen was very helpful and friendly since the beginning, available at all times whenever I had any questions. She even baby sat my 3 month old lovely daughter. She is a super host! I totally recommend Villa del Sol 8.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele E

A fantastic place to stay. Service was excellent. Private but welcoming and warm. Definitely on top of our list of best places to stay. Caters to all your needs.

Villa del Sol was from arrival to depature just wonderful. We felt welcome from the first moment. Doreen went above and beyond to make us feel at home. Every need was met. We had a wonderful experience. We had our privacy but also felt the warmth of being welcome. Villa del Sol is to us surely the best place to stay when you visit the South Coast. Walk distance from the beach with all the comforts of your own home. And peace and quiet. Safe and managers/owners that really care about their guests. Definitely a place we will return to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Adele, thank you so much for those kind words and thankyou for choosing to stay at Villa Del Sol.
Take care
Kindest regards
Doreen

Villa del Sol 8
Terence S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Terence S
Gesin met tieners

Geen warm water en geen see-uitsig soos in die foto's in die advertensie.

Die eienaar het toe ons op pad terug Johannesburg toe was verskoning gevra dat sy vergeet het om die warm water aan te sit. Die akkommodasie self is baie mooi en skoon en dit sal ek altyd aanbeveel, maar die feit dat daar 'n strandfront op die laaste foto in die advertensie verskyn is misleidend en sal talle besoekers kwaad maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Hi Terrence,
I apologize that the geyser was off. I wish you had told me as the switch is in the unit.
I trust the rest of the stay was enjoyable.
Stay safe.
Kindest regards,
Doreen

Villa del Sol 8
Anel M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel M
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie gasvry en netjiese verblyf - waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Hello Adel,
Thank you so much for the kind words.
Stay well.
Regards,
Doreen

Villa del Sol 8
Barend Jacobus E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend Jacobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gasvryheid

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Thank you so much for choosing to stay at Villa del Sol.
I am happy you enjoyed your stay.

Villa del Sol 8
Deeena N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deeena N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and peaceful.

Safety, peaceful, romantic. Many toiletries provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Hi Deena,
Happy you enjoyed your stay, thank you for the feedback.
Take care.
Doreen.

Villa del Sol 8
Sithandwa Cindy C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sithandwa Cindy C
Saam met vriende

Good

Nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Hi Cindy,
Happy you enjoyed your stay.
Regards,
Doreen

Villa del Sol 8
Gina N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, kalmerend.

Die woongerief was uitstekend, pragtig afgewerk. Dis netjies, skoon, gemaklik en volledig uitgerus. Al die basiese benodighede was beskikbaar. Ek sal dit beslis aanbeveel! Die gasvrou was gasvry, hulpvaardig en so vriendelik. Ons kon nie vir beter vra nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Thank you, you are most welcome.
Hope to see you soon again

Villa del Sol 8
Elmarie B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese eenheid - als wat mens nodig het is daar. Baie dankie!

Sal die eenheid beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Thank you, so happy you enjoyed your stay.
Take care and be safe.
Regards,
Doreen

Villa del Sol 8
Michelle A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle A
Gesin met klein kinders

A wonderful stay. Will definitely visit again.

A very peaceful quiet spot, perfect for a getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Thank you Michelle, we look forward to welcoming you again.

Villa del Sol 8
Phumeza M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumeza M
Gesin met klein kinders

It was alright.

The stay was alright the place is peaceful and all but I didn't like how we were hurried to check out, but the actual check out time as stated on the website is 12 pm so Doreen, the owner, wanted us out by 10 as she had other people coming and what's worse she said on Saturday that we can leave at whatever time on Sunday and showed me where to leave the keys, Sunday came all that changed and I felt out of place as we had an early morning outing hoping to be back by 12 and take out things and leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Appologies, but you did only leave at 12.15 pm
Regards
Doreen

Villa del Sol 8
Jaco V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie lekker, rustige omgewing en naby see en winkels.

Doreen was in kontak met ons van die begin af en het probeer om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die ander huurders in die kompleks was vriendelik en dit het soos ons eie plekkie gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Thank you so much.
It was great to have you stay with us.

Villa del Sol 8
Adele W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W
Besigheidsreis

Heerlik gebly!

Sal beslis Villa del Sol 8 aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

It was a pleasure having you spend time at Villa del Sol.
Thank you for your kind words, please do not hesitate to let me know if I can make your stay comfier.
Stay well and I look forward to your next stay.
Regards,
Doreen

Villa del Sol 8
Leanda D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike blyplek!

Wonderlike blyplek, Doreen is super nice! Ons sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Thank you so much, it was a pleasure to have you as a guest.

Kindest regards
Doreen

Villa del Sol 8
Alida P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P
Besigheidsreis

Lieflike plekkie, skoon en netjies.

Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa del Sol 8 se terugvoer

Thank you so much. My mission is to make everyone welcome and comfortable.
Thank you.
Kindest regards,
Doreen

Villa del Sol 8
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sykesweg 8, Villa del Sol 8, Warner Beach, 4135, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Ith0YntvyzyRmsyBYUtrw5lcEe2uYsqb83nZm33b6h8QzHFox?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 5 Sykes Road Villa del Sol 8 4135 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.081604181131 30.86721632287
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem