Unit 1 to 10 Villa del Sol

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % off

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 29 Jul 2019 tot 29 Nov 2019.

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R295-administrasiefooi per bespreking.

Spesiale Aanbod!*

*Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 29 Jul 2019 tot 29 Nov 2019.

Belasting en Ekstras
Let asseblief daarop dat die balans van die bespreking direk aan Villa del Sol, 2 weke voor die inklokdatum en tydens die spitsseisoen van Desember tot Januarie 3 weke voor die inklokdatum, betaal moet word.

Parkeerplek vir 1 voertuig is by die tarief ingesluit en 'n ekstra voertuig kan teen R35 per nag ook daar parkeer, mits dit vooraf gereël word.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.

Die oord is omhein met elektriese sekuriteitshekke en 'n wag wat elke dag van 18:00 tot 06:00 die volgende oggend aan diens is. Hy is elke dag van die week daar om om te sien na jou veiligheid en om te help met gaste wat laat inklok.

'n Administrasiefooi van R295 word gehef op elke eenheid wat bespreek word.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 800 moet direk aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Unit 1 To 10 Villa Del Sol gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 R518 per nag (plek vir 4)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 29 Jul 2019 tot 29 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za