Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Delfini 2

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Corinne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 30 resensies vir Villa Delfini 2
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Morne P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Gesin met klein kinders

Great location.

Enjoyed every minute. Will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Delfini 2 se terugvoer

Thank you Morne, so pleased you enjoyed the new renovations!

Villa Delfini 2
Rochelle L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rochelle L
Gesin met tieners

Gladie na wense nie.

Ons ht voorheen al by Villa Delfina vakansie ghou en ander woonstelle was ver beter af as die 1 wat ons vakansie ghou ht. Veral di hele woonstel self benodig n hele hervorming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Chantelle H
Gesin met klein kinders

Daar is voordele en nadele.

Voordele: Die see-uitsig was pragtig. Ons het gebruik gehad van hul WiFi en die swembad was 'n paar tree van die stoep af. Nadele: Die tweeplaatstoof is geroes en was grillerig vuil. Ons wou ekstra uitgawes aangegaan het om nie die stoof te gebruik nie, maar ons het besluit om die stoof ordentlik te was. Die borde en casserole was olierig, ons moes dit eers was voor ons dit gebruik. Die kussinkies op die bankies was vuil en aaklig. Dakwaaiers was vol stof en geen vullissakke was voorsien nie. Die foto's is nie opgedateer nie, so dit was teleurstellend met die aankoms. Die plek is nie die geld werd nie. Dalk afbring na R900 per nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aroon P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Aroon P
Saam met vriende

Disgusting, old, run-down, not clean, unhygenic.

The page is not long enough to describe what a pathetic place this is. Absolutely old, disgusting, and the bedding was not changed from the previous visitors. The curtains and everything was not clean at all. The cupboards were mouldy. One of our guests were full of bites from bedbugs. This place shouldn't be on the site. What was meant to be a short holiday, turned out to be a horror! Let's not forget that we had to wait so long for the host/owners' brother to open the place up. There was no emergency lights for loadshedding. The kettle wasn't working. They provided incorrect details for the Wi-Fi. This place is a real disgrace and health hazard. We were charged R650 for cleaning, but the place was never cleaned! Even the towels were smelly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom B
Saam met vriende

Pragtige uitsig!

Fantastiese ligging, met direkte toegang tot die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Villa Delfini 2 is 'n baie lekker woonstel reg op die strand geleë waar die kinders op die grasperk kan baljaar en op die seesand kan speel, waar ouers van die balkon af toesig kan hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Delfini 2 se terugvoer

Thank you Chantell for your lovely review, I'm so pleased you enjoyed your stay.

Look forward to having you back at Villa Delfini!

Corinne

Villa Delfini 2
Jacques C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques C
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier en die uitsig baie mooi. Naby alles en perseel ook baie mooi skoon en netjies. Sal beslis weer gebruik maak van Villa Delfini 2.

Weet eienaar het gesê sy wil graag opgradering doen in haar plek. Sal beslis blinders vir vensters insit, die kompleks se sekuriteitsligte in aand nogal sterk in kamers. Yskassie bietjie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Delfini 2 se terugvoer

Thank you Jacques for your lovely review. I'm so pleased you enjoyed your stay. And thank you for the suggestions on how I can upgrade. I will be taking this all into consideration.

Until next time!

Villa Delfini 2
Suretha V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging.

Baie netjies. Die huis het alles gehad wat mens nodig het. Kombuis was goed ingerig, beddegoed en handdoeke was voorsien. Baie naby winkels en eetplekke, sommer loopafstand. Jy kan rustig op die stoep ontspan en heeldag na die see kyk. Ons sal beslis Villa Delfini weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Delfini 2 se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet!

Villa Delfini 2
Suretha V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging.

Die plekkie is lekker geleë. Teen die strand met die mooiste see-uitsig. Stapafstand van winkels en eetplekke. Plek is toegerus met alles wat mens benodig. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danya J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danya J
Gesin met klein kinders

Oulike plekkie, goed toegerus, pragtige uitsig!

Ons het Villa Delfini baie geniet! Dit is op die strand so die kinders kon op die gras en strand speel tot hul hartelus. Die swembad was netjies, die tuin mooi. Daar is alles wat jy nodig het en jy is net oorkant die straat van Checkers en ander winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estee G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estee G
Gesin met klein kinders

Ideaal, op die strand. Waarde vir geld.

Heerlike kuier, reg op die strand. Alles wat jy nodig het i.t.v. eetgerei ens. Sentraal geleë binne stapafstand van winkels. Sal definitief weer in Villa Delfini bly wanneer ons daardie kant toe reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S
Gesin met klein kinders

Perfect location!

Villa Delfini offer accommodation right on the beach. I could sit in the lounge and watch my kids play on the beach! We loved every moment and will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tassha L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tassha L
Gesin met klein kinders

Lovely house right by the beach.

Lovely apartment that had lots of space for the kids to play. Looking out at the ocean 24/7 was a delight. Porch is big and we spent most of our time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben R
Gesin met klein kinders

We had a great stay!

We had a great time! Excellent location and all you need when at the coast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelle V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle V
Gesin met klein kinders

Dit was net reg vir ons gesin van 4 en ligging was perfek.

Die verblyf en ligging was net wat ons wou hê. Ons sal vir seker weer van dit gebruik maak as ons Jeffreysbaai toe kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Issabella G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Issabella G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik vir klein gesin, dalk net wasmasjien insit en dink dit sal verskriklik warm wees in somer, dalk waaiers.

Was lekker plekkie om te bly was soms in nag net te warm en sou graag deure wou oop los, maar geen sekuriteitsdeure voor groot deure nie. Sal dit aanbeveel, dan kan mens lekker rustig sit sonder om op hoede te wees al die tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhardt H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt H
Gesin met klein kinders

Baie mooi, netjies en baie goed geleë.

Baie dankie vir 'n paar baie lekker dae in 'n mooi, skoon woonstel met perfekte ligging en uitsigte! Sal definitief weer wil besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Danie T
Gesin met tieners

Totaal en al teleurgesteld.

Oneerlike en misleidende advertensie. Geadverteer vir 6 volwassenes, drieslaapkamer selfsorg. Wat jy kry is twee slaapkamers met 'n inloopkas met stapelbedjies. Leef-area is geskik vir twee persone op 'n tweesitplekbank en kombuis geskik vir wegneemetes, glad nie vir selfsorg nie. Kombuis bestaan uit 'n mikrogolfoond, een losstaande kookplaat, klein yskassie en 'n roesmoes van eetgerei, breekware en kookware, skaars genoeg vir vier persone. Kaste in kamers stink so dat al jou klere begin stink. Linne oud en uitgewas. Gedurende ons verblyf het ons ons misnoeë aan verhuringsagent te kenne gegee waarna sy ons in kennis gestel het dat sy dit deurgee aan eienaar en dat hy ons sal kontak, ons wag nou nog vir hom om ons te skakel. Villa Delfini B2 sal ek glad nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna B

Dit was een amazing verblyf, en die kinders was reg op die strand.

Verblyf was wonderlik, dit voel of 'n mens tuis is by die see. Die kinders het dit so geniet terwyl ons op die stoepie gesit het. Sal enige tyd weer terug gaan. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy P
Gesin met tieners

Lovely sea view apartment.

We had a lovely stay and would definitely come back again. The closeness to the sea is a big plus!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike woonstel met ’n see-uitsig.

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer terugkom. Om so naby die see te wees is ’n groot plus!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Alles wat jy nodig het, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien A
Gesin met tieners

It was a wonderful weekend at Villa Delfini. Great location and great unit.

The unit was clean en tidy. Great location. Wiil definitely book it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Gesin met klein kinders

100% geskik vir families.

Die woonstel is baie gemaklik en naby alles wat jy nodig het. Omdat dit 'n grondvlakwoning is kon die kinders hulle self baie geniet by die swembad asook die strand wat 'n klipgooi ver was. Sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle L
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ons het onsself baie geniet, dit was bo ons verwagtinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly! Wonderlikste see-uitsig.

Wat 'n pragtige eenheid teenaan die see. Die ruim stoep met braaigeriewe wat uitkyk oor die see was 'n heerlike bederf! Ons het dit geniet om vanaf die stoepie direk op die strand te kon gaan stap. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Ons sal beslis weer terugkom. Jul ligging is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 139, Villa Delfini 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbzimyDAfLR3ZB7pQkeI5tXtlPZZe33mwmHYbiyJQbFlBYZFNv2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 139 Da Gama Street Villa Delfini 2 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.034858241388 24.931191267529
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem