LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Delfini U4 | LekkeSlaap
+8

Villa Delfini U4

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama Straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Delfini U4 is 'n selfsorgwoonstel teen die see met wonderlike uitsigte oor die oseaan. Dit is ideaal geleë in die veilige Villa Delfini-kompleks in Jeffreysbaai. Die kompleks is stapafstand van verskeie winkels en restaurante af en dit bied direkte toegang tot die swemstrand.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamer bied ook toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer bevat op sy beurt weer 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is 'n volle badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met DStv en dit bied toegang tot 'n privaat balkon met stoepmeubels en braaigeriewe. Ontspan op die balkon met 'n skemerkelkie en kyk hoe die walvisse en dolfyne reg voor jou in die branders baljaar.

By die Villa Delfini-kompleks kan gaste ook gebruik maak van veilige onderdakparkeerplek en 'n eksklusiewe swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Delfini U4 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Villa Delfini U4
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Da Gama Straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Villa Delfini U4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama Straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzYWNhZjdhLTU2NzctNDlhZi1hMDMwLWQ4MjRmZjY3NTBmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Da Gama Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.034791534043 24.931075125933
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!