LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa di Baia - Villa On The Bay | LekkeSlaap
+22

Villa di Baia - Villa On The Bay

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa on the Bay, Plaas no. 938, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa di Baia - Villa On The Bay is in Stanford geleë bo-op 'n heuwel wat oor Walkerbaai, die berge en, op 'n mooi dag, op Kaappunt in die verte uitkyk. Die Villa bied selfsorg-akkommodasie met Mediterreense-styl dekor.

Dié selfsorgvilla het 'n privaat ingang en 'n kombuisie, sitarea met 'n TV en 'n privaat stoep. Daar is slaapplek vir 4 gaste op 2 koningingrootte-beddens. 'n Ekstra dubbelkamer met 'n badkamer is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste kan die verhitte swembad en die braai-areas geniet. Ontbyt en ander maaltye kan teen 'n addisionele koste gereël word. Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël. Let wel dat daar ander honde op die perseel woon.

Villa di Baia - Villa On The Bay het privaat strandtoegang net 6 km weg. Die Villa is ook naby plaaslike wynplase, gholfbane en verskeie ander besienswaardighede. Jy sal 'n kort stukkie grondpad moet ry om by die huis uit te kom.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Villa di Baia - Villa On The Bay
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Villa on the Bay, Plaas no. 938, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa di Baia - Villa On The Bay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa on the Bay, Plaas no. 938, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzM2I3ZDgxLTJlNWMtNDFhMC1hMTI0LWI0ZTYwNzc5MjRhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Villa on the Bay Farm no 938 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.508556923509 19.426424503326
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!