Villa Dunkeld

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Dunkeld is 'n selfsorghuis in die luukse woonbuurt, Kampsbaai, in Kaapstad. Die villa is die ideale basis vanwaar besienswaardighede in en om die Atlantiese Kusgebied verken kan word.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n aparte badkamer. Die derde kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ombuis het al die nodige toebehore, en sluit 'n toonbank met sitplek vir 3, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in.

Die leefarea het 'n TV met satelliet-kanale, 'n etenstafel met sitplek vir 10 en 2 kaggels. Die sitkamer lei na 'n dek wat stoepmeubels en 'n braai-area het met 'n uitsig oor die swembad. Daar is ook sonstoele en swembadmeubels. Die huis WiFi, 'n motorhuis en addisionele parkeerplek op die perseel.

Die perseel is 2 km vanaf Kampsbaai se strand, restaurante en kroeë, en ongeveer 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Dunkeld sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Dunkeld gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]