Shaka's Rock Akkommodasie by Villa Flamenco 3 | LekkeSlaap
+18

Villa Flamenco 3

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Villa Flamenco 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Linda B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Gesin met klein kinders

Netjies en gemaklik.

Ons het 'n baie aangename tyd gehad. Die woonstel het gemaklike beddens en linne. Die plek word goed instandgehou.

Johan V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

It was worth the stay and money wise.

Awesome place to visit for the family.

Willem V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Gesin met tieners

Baie lekker!

Als was in orde gewees. Die diens was uitstekend en die bestuurder het uit haar pad gegaan om ons tegemoet te kom (Ons het 'n dag na die groot storm arriveer en daar was geen krag in die area). Selfs met die klein uitsiggie van die stoepie af was dit nog steeds baie genotvol gewees.

Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusrylaan 31, Villa Flamenco, Shakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwOTY3YTBhLTEwNTEtNGVjZC04ZmM3LTFhYTdlMTc4NTFmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 31 Ocean Drive, Villa Flamenco Shakas Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -29.511386048445 31.231940835714
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za