Shaka's Rock Akkommodasie by Villa Flamenco 3 | LekkeSlaap
+18

Villa Flamenco 3

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusrylaan 31, Villa Flamenco, Shakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Flamenco 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die grondvloer. Dit is in 'n kompleks op die strand in Shakas Rock. Die woonstel het 2 slaapkamers en is sowat 1,3 km van Thompsons Beach af geleë. Die klein kompleks bied 'n mediterreense gevoel en lieflike see-uitsigte. Die onderste hek bied direkte toegang tot die strand.

Die woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n tweede badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers het lugversorging en plafonwaaiers. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea is tussen die kombuis en die sitkamer geleë. Die woonstel het ook gratis WiFi en sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot gratis parkeerplek en linne en badhanddoeke word voorsien.

Van der Riets-visvangplek is sowat 2 km van Villa Flamenco af en Driefontein Garden Centre is sowat 4 km weg. Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe en dit is sowat 23 km hiervandaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Flamenco 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Villa Flamenco 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kusrylaan 31, Villa Flamenco, Shakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Flamenco 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusrylaan 31, Villa Flamenco, Shakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwOTY3YTBhLTEwNTEtNGVjZC04ZmM3LTFhYTdlMTc4NTFmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 31 Ocean Drive, Villa Flamenco Shakas Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -29.511386048445 31.231940835714
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za